Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Bettysbaai (102)
Fisherhaven (11)
Gansbaai (186)
Hermanus (540)
Kleinmond (77)
Onrus (75)
Pringlebaai (60)
Rooi-Els (9)
Vermont (53)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (994)
B&Bs (33)
Wildsplase (7)
Hotelle (8)
Gastehuise (96)
Selfsorg-eenhede (850)

Resensies van Suidkus Walvis-roete

4.6 / 5  
volgens 1957 resensies
Lees regte resensies van Suidkus Walvis-roete van 1957 geverifieerde gaste.
Indien jy Suidkus Walvis-roete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Suidkus Walvis-roete.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suidkus Walvis-roete akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as South Coast Whale Route Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suidkus Walvis-roete Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Onrus, Suidkus Walvis-roete

Onrus Cottage bied gerieflike verblyf in 'n bekoorlike selfsorgkothuis in 'n stil straat in Onrusrivier. Onrus is sowat 15 minute se ry van die gewilde Hermanus af. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R630
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hermanus, Suidkus Walvis-roete

Garden Apartment is 'n troeteldiervriendelike selfsorg-duplekswoonstel op die eienaar se perseel in Northcliff, Hermanus. Die eiendom is ideaal geleë naby die winkels, restaurante, kroeë en gewilde walviskykplekke...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 11)
Selfsorg in Franskraal, Suidkus Walvis-roete

Laatlam is 'n ruim, luukse dubbelvolume-vakansiehuis voor teen die see met 'n panoramiese uitsig oor die Atlantiese Oseaan. Dié huis is in Franskraal, 5 minute se ry vanaf Gansbaai en Kleinbaai, en 45 minute vanaf ...

Vanaf
R3 460
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hermanus, Suidkus Walvis-roete

Abalone Guest Lodge is op die pragtige seefront van Hermanus geleë en bied luukse verblyf aan reisigers, sakereisigers of vakansiegangers. Abalone se Suid-Afrikaanse kunswerke en onoortreflike uitsigte maak dit we...

33% af Weeksdae!
VanafR1 000
R800
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Silversands, Suidkus Walvis-roete

Betty's Rest is in die prentjiemooi kusdorpie Bettysbaai tussen fynbos geleë. Dit is net 5 minute se stap van die Silversands-strand en Rondevlei-meer af en 5 minute se ry vanaf Blesberg-duin, een van die hoogste k...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Voëlklip, Suidkus Walvis-roete

Palmers Place is 'n bekoorlike eenheid met 'n privaat ingang, maar geheg aan die hoofhuis, in Voëlklip, Hermanus. Dié gerieflike verblyf is naby die strand en bergpaadjie. Hierdie kothuis is smaakvol versier en ...

Vanaf
R610
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kleinmond, Suidkus Walvis-roete

Lekkerus is 'n selfsorgwoonstel in Kleinmond, 'n bekoorlike kusdorpie in die Overberg. Die woonstel is slegs 170 m vanaf die strand, en net sowat 1,6 km vanaf Kleinmond-strand. Die woonstel is op die eerste verdie...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kleinmond, Suidkus Walvis-roete

Betties Place is bied vakansieverblyf vir 'n gesin in Kleinmond. Dit is naby die strand, winkels en restaurante. Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n dub...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hermanus, Suidkus Walvis-roete

The Vishuis is 'n gerestoureerde visserskothuis wat een van die erfenisgeboue in Hermanus is. Dit is in die hartjie van die ou dorp, net bo The Old Harbour in die middedorp geleë. Die gastehuis is stylvol versier m...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kleinbaai, Suidkus Walvis-roete

The Wandering Albatross is 'n vakansiehuis in Kleinbaai. Daar is 3 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Die leefarea het 'n slaapbank wat lei na 'n klein badkamer. Die eenheid het 'n ten volle toegeruste k...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Suidkus Walvis-roete akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za