Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (2063)
B&Bs (30)
Lodges (14)
Hotelle (9)
Gastehuise (49)
Selfsorg-eenhede (1961)

Resensies van Suidkus

4.4 / 5  
volgens 2157 resensies
Lees regte resensies van Suidkus van 2157 geverifieerde gaste.
Indien jy Suidkus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Suidkus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suidkus akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as South Coast Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suidkus Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Southbroom, Suidkus

San Lameer Studio Villa, 'n luukse, selfsorg-ateljeewoonstel, is in die San Lameer Gholflandgoed geleë. Dit is ideaal vir 'n ontspanne en veilige wegbreek van die besige alledaagse lewe. Die woonstel het slaapple...

50% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR799
R400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Beacon Rocks, Suidkus

Jakaranda woonstel 8 is ‘n pragtige woonstel met 'n uitsig oor die see. Die woonstel is op die grondvloer van 'n veilige kompleks in Uvongo. Die kompleks is 200 m vanaf Uvongo-strand en 100 m vanaf die strandfront...

15% af Winteraanbod!
VanafR1 200
R1 020
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kingsburgh, Suidkus

The Switchit’s Cabin is 'n unieke houthuisie op 'n heuwel omring deur die pragtige bome en grasperke van Doonheights en Kingsburgh. Dié kothuis bied 'n asemrowende see-uitsig en is gerieflik naby die strand en Se...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR575
R518
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Scottburgh, Suidkus

Serenity is in Scottburgh met sy lang wit strande, welige inheemse woude en manjifieke golwende heuwels geleë. Dié verblyf bestaan uit 2 eenhede wat slaapplek vir 8 gaste bied. Elke eenheid het 'n kombuisie, lugv...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Manaba, Suidkus

Del Este 5 ’n ruim en lugtige selfsorg-woonstel ideaal in die veilige Del Este-kompleks geleë, in die gewilde vakansiedorp Manaba in Uvongo. Dié deel van die Hibiscuskus bied vars seebriese, ’n ongerepte natuu...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Amanzimtoti, Suidkus

Albatros 206 is in die kusdorpie Amanzimtoti geleë en bied gehalte-vakansieverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of 2 paartjies wat saam reis. Die woonstel is teen die strand en bied 'n 180º see-uitsig. Die woonstel ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hibberdene, Suidkus

Hibberdene River Resort Unit 98 is 'n unieke, vreedsame vakansiehuis in 'n pragtige, veilige oord stapafstand van die strand af. Dié eenheid staan op 'n heuwel en bied slaapplek vir 6 mense. Dit bestaan uit 2 sla...

20% af Aanbod!
VanafR540
R432
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ramsgate Beach, Suidkus

Lekkerbly is in 'n stil woonbuurt in Ramsgate aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë en is net enkele minute van Ramsgate, Uvongo, Margate, Manaba en St Michael's se bekende swemstrande af. Hierdie selfsorg-eenh...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lawrence Rocks, Suidkus

Calamari 10 is 'n vakansiewoonstel teen die strand in Ramsgate. Dit bied ongelooflike uitsigte oor die branders en die see. Dit is net 30 m van die veranda na die strand. Die woonstel het 2 verdiepings en bied slaa...

10% af Winteraanbod!
VanafR680
R612
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Warner Beach, Suidkus

Cabanas Del Mar 2 is 'n moderne, selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die kusdorpie, Winklespruit. Die kompleks is aan die seekant en naby winkels, strande en restaurante geleë. Dié eenheid is op die grondv...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Dis lekke by die see, dis lekke aan die Suidkus! Die Suidkus is die beste bestemming vir 'n seevakansie. Hier is pragtige strande, twee wêreldbekende skubaduikplekke en 'n prentjiemooi landskap in die binneland. Die water is warm en die atmosfeer is tropies – mens voel skoon asof jy op 'n eiland ...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za