Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (2063)
B&Bs (30)
Lodges (14)
Hotelle (9)
Gastehuise (49)
Selfsorg-eenhede (1961)

Resensies van Suidkus

4.4 / 5  
volgens 2157 resensies
Lees regte resensies van Suidkus van 2157 geverifieerde gaste.
Indien jy Suidkus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Suidkus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suidkus akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as South Coast Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suidkus Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Beacon Rocks, Suidkus

211 Laguna La Crete is 'n woonstel met 2 slaapkamers in 'n veilige kompleks in Uvongo wat gerieflike verblyf vir tot 6 gaste bied. Die hoofslaapkamer van dié grondvloer-woonstel het 'n dubbelbed en die tweede slaa...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pennington, Suidkus

Villa Albizia is 'n pragtige drieslaapkamer villa op die Eden Rock Forest Estate, 'n luukse landgoed aan KwaZulu-Natal se suidkus. Dié landgoed is naby die Selbourne Gholfbaan en sowat 10 minute se ry vanaf Penning...

20% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 500
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pennington, Suidkus

Cherrywood Lodge is 'n ’n selfsorgeenheid en ’n Toskaanse-styl-juweel. Hierdie lodge bied verblyf in die oudtydse Natalse dorpie, Pennington, wat ongeveer 11 km vanaf Scottburgh aan die suidkus van KwaZulu-Natal...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Margate, Suidkus

Stona Self-catering bied verblyf in ’n tweeslaapkamer-vakansiehuis in Margate wat ideaal is vir 'n gesinskuier. Die perseel is 5 minute se ry vanaf Margate Strand. Dié huis het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer...

Vanaf
R675
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ramsgate Beach, Suidkus

The Court House is 'n selfsorgwoonstel in die Ramsgate Beach-area net suid van Margate aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die kompleksie is reg langs die rivier, net 'n entjie se ry langs die Ramsgate Blouvlagstrand af. ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Amanzimtoti, Suidkus

Albatros 902 is in die kusdorpie Amanzimtoti geleë en bied gehalte-vakansieverblyf, ideaal vir 'n gesin of 2 paartjies wat saam reis. Die woonstel is langs die strand en bied 'n 100-grade see-uitsig. Dié woonstel...

Vanaf
R1 091
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Beacon Rocks, Suidkus

Laguna La Crete 65 is 'n pragtige eiendom op die kuslyn bied direkte toegang tot die strand wat net 200 m weg is en is in die gewilde Laguna La Crete-kompleks net langs Marine-rylaan in Uvongo geleë. Hierdie self...

15% af Aanbod!
VanafR550
R468
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Shelly Beach, Suidkus

15 Shelly Strand is 'n bekoorlike vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Shelly Beach, 'n klein kusdorpie aan die Hibiskuskus. Dis moeilik om die eksotiese gevoel van die dorp te mis met sy goue strande, getypoe...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Amanzimtoti, Suidkus

305 L'Escalier Cabanas is 'n selfsrogwoonstel teenaan die kus in Amanzimtoti. Dié woonstel is ten volle gemeubileer en toegerus vir selfsorg, en dit is ideaal vir diegene wat op soek is na gerieflike, huislike verb...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Margate North Beach, Suidkus

Markon Marine 6 bied vakansieverblyf in Margate aan die KwaZulu-Natalse Suidkus. Dié eenheid is perfek vir 'n gesin en is lekker naby winkels, restaurante, strande, besienswaardighede en doendinge geleë. Die woon...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Dis lekke by die see, dis lekke aan die Suidkus! Die Suidkus is die beste bestemming vir 'n seevakansie. Hier is pragtige strande, twee wêreldbekende skubaduikplekke en 'n prentjiemooi landskap in die binneland. Die water is warm en die atmosfeer is tropies – mens voel skoon asof jy op 'n eiland ...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za