Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (2063)
B&Bs (30)
Lodges (14)
Hotelle (9)
Gastehuise (49)
Selfsorg-eenhede (1961)

Resensies van Suidkus

4.4 / 5  
volgens 2157 resensies
Lees regte resensies van Suidkus van 2157 geverifieerde gaste.
Indien jy Suidkus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir lodges in Suidkus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suidkus lodges om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as South Coast Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suidkus Lodges

14 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R1 420
per nag (plek vir 2)
Lodge in Athlone Park, Suidkus

The Bali Grand Lodge and Spa bied kamers met 180°-uitsigte oor die see in Amanzimtoti. Dié gastehuis is ideaal vir sakereisigers óf vakansiegangers op soek na gerieflike verblyf. Ons 18 kamers is smaakvol versie...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Lodge in Clansthal, Suidkus

Umkomaas Lodge bied B&B-verblyf wat na die strand front in Umkomaas. Dié rugsakreisigers bied skubaduikhuurders en - lesse en ’n duikwinkel waar toerusting verkoop word. Verblyf word in verskeie dubbelkamers en ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Ramsgate Beach, Suidkus

Gracelands Beach Lodge is naby die strand in Ramsgate geleë. Dié Suidkus-dorpie is die ideale basis vanwaar gaste die omliggende strande kan verken en bied natuurlike woude en 'n subtropiese klimaat. Dié gastehu...

Vanaf
R3 650
per nag, vir 2 mense
Lodge in Suidkus

The Gorge Private Game Lodge and Spa is 'n bekroonde boetieklodge wat deur die eienaar bestuur word in 'n ongerepte en malaria-vrye deel van KwaZulu-Natal se Suidkus, naamlik die majestueuse Oribi Gorge. Dit is net ...

33% af Aanbod!
VanafR1 150
R767
per nag (plek vir 2)
Lodge in Oslo Beach, Suidkus

Baytide Lodge is in Oslo Beach en is naby die strand. Dié eenhede is gerieflik vir sakereisigers en vakansiegangers. Daar is 3 eenhede met see-uitsigte. Eenheid 1A en 1B bied verblyf aan 2 gaste wat ideaal is vir...

25% af Weeksdae!
VanafR650
R520
per nag (plek vir 2)
Lodge in Hibberdene, Suidkus

South Coast Venues bied gerieflike verblyf tussen Durban en die Wildekus in Hibberdene teen die Suidkus van KwaZulu-Natal. Dié lodge is sowat 130 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe geleë en bied 'n 180°-u...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Lodge in Southbroom, Suidkus

Laughing Gecko Lodge bied 'n rustige wegbreekplek in Southbroom, 'n kusdorpie langs die suidkus. Die omgewing is 'n subtropiese paradys met woude, strande, warm Indiese Oseaan-water, en sonskyn. Dié gastehuis bie...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Lodge in Margate, Suidkus

Shelly Beach Lodge is 8 km noord van Margate geleë, teen die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die lodge is ongeveer 500 m van Shelly Centre af, waar jy 'n groot verskeidenheid winkels en restaurante sal vind. Shelly Bea...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 4)
Lodge in Lawrence Rocks, Suidkus

Villa del Sol is in 'n afgesonderde deel van Margate geleë en is stapafstand van die middedorp af. Verblyf word gebied in 9 identiese eenhede. Elke eenheid het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n badkame...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR460
R322
per nag (plek vir 2)
Lodge in Leisure Bay, Suidkus

Zizi Lodge is in die kusdorpie Leisure Bay aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié dorpie het ongerepte strande, pragtige subtropiese plantegroei, fantastiese gholfbane en 'n verskeidenheid watersportgeleenthede. ...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 10

Welkom by die Suidkus lodges blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van lodges hieronder, of gaan kyk na ons hoof Suidkus akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Suidkus akkommodasie soek. Wanneer jy die beste lodge akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za