Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Sun Valley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sun Valley.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sun Valley akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sun Valley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sun Valley Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordhoek, Sun Valley

2 Oceans Apartments is geleë in die windbeskutte Sun Valley tussen twee oseane. Twee stylvol versierde ateljeewoonstelle wat ingerig is vir selfsorg net 20 tot 30 minute se ry van Kaapstad se sakekern af. Ons gaste...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Sun Valley

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Noordhoek Holiday Let is 'n kontemporêre gesinshuis op 'n klein, rustige landgoed in Noordhoek in die Suidelike Skiereiland van Kaapstad. Die eenheid kyk na die weste wat die perfekte geleentheid bied om die wonder...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Sunbird Cottage is 'n lieflike, privaat selfsorgkothuis in Harmony Estate in Noordhoek. Die kothuis het sy eie tuin met 'n sitarea waar gaste ontbyt kan geniet of die pragtige sonsondergange oor die vleiland kan bew...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Sunset Splendour Guesthouse is in die pragtige, lowerryke Noordhoek-omgewing in Kaapstad geleë en bied boetiekverblyf in luukse kamers met badkamers, ruim sitareas, eetareas en volledig toegeruste kombuisies. Noor...

10% af Winteraanbod!
VanafR750
R675
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Horizon Cottages bied bekostigbare, volledig toegeruste selfsorg-gesinskothuise en romantiese ateljee-styl cabanas in die Noordhoek-vallei. Ons bied 'n rustige, plattelandse leefstyl met 'n kleurvolle dorpie-atmosfe...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Sea Cottage House is 'n smaakvolle vakansiehuis net buite Noordhoek met slaapplek vir 10 mense. Die huis bied 'n beeldskone uitsig oor die vleilande, die see van Noordhoek tot by Kommetjie en die ongelooflike natuur...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kaapstad, Wes-Kaap

The Pokkels Guest House is in die Stonehaven-landgoed in Noordhoek geleë en bied gerieflike verblyf met uitsigte van die berge en Noordhoek se strand. Dié landgoed is naby die spoggerige Cape Point Vineyards Marke...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Fish Hoek Living bied selfsorgverblyf op die grondvloer van ons huis. Dit is 4 km van Vishoek se strand en 8 km van Noordhoek se strand af. Die verblyf spog met 1 dubbelbed in 'n knus slaapkamer, 'n gemaklike leef...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Kaapstad, Wes-Kaap

Cape Valley Lodge is 'n gastehuis wat verblyf en etes óf selfsorg-verblyf bied en is in Capri, Kaapstad, geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid doendinge. Ons bied ve...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Enchanted Garden bied selfsorgverblyf op 'n kleinhoewe in Noordhoek. Dié woonbuurt bied 'n bekoorlike dorpie-atmosfeer en is aan die voorheuwels van Chapman's Peak, een van die mees skilderagtige passe ter wêreld,...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Sun Valley akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...