Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Sun Valley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sun Valley.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sun Valley akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sun Valley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sun Valley Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Sun Valley

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Sapphire Studio is 'n pragtige aparte woonstel, in 'n cul de sac, langs die berg in Noordhoek. Dis naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dis ook net 'n paar tree van 'n bergroete af. Di...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Ocean Sunset Cottage is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Capri in Kaapstad. Die perseel is 'n ideale vertrekpunt vanwaar gaste die verskeie besienswaardighede van die Suidelike Peninsula kan verken. ...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Wood Close is 'n selfsorghuis in Noordhoek, Kaapstad. Die vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste en spog met pragtige uitsigte na Kommetjie, Noordhoek se strand en Chapmanspiek. Dié dubbelverdiepinghuis beskik o...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

@ Twenty Four is in Vishoek, Kaapstad geleë. Vishoek is 'n kusdorpie aan die Kaapse Skiereiland se ooskus. Dié dorpie is veral bekend vir lieflike strande, branderplankry, seilplankry en kajakvaart. Dit is die ide...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordhoek, Wes-Kaap

Goose Green Lodge is een van die oudste gaste-instansies in die rustige Noordhoekvallei. Die uitsigte op die berge is asemrowend en dit is naby een van die pragtigste strande in Suid-Afrika. Elke semi-selfsorgkame...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Sunset Studio is 'n klein, netjiese ateljeewoonstel met see-uitsigte in Noordhoek. Dit is ideaal vir paartjies, sakereisigers of enkelgaste wat die pragtige Suidelike Skiereiland van Kaapstad wil verken. Dit is in '...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

A Sunset Place is aan die hange van die Rooikrans (Roodeberg) geleë, 'n bergreeks wat die tuiste is vir sekeres van Suid-Afrika se bekendste wilde diere. Dit kyk uit oor die Noordhoekvallei met pragtige uitsigte oo...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Brynbrook House is 'n moderne, smaakvol versierde selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers wat op 'n heuwel in die pragtige, rustige Noordhoek geleë is. Die area bied lieflike see- en berg-uitsigte, ideaal vir besoekers ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Sun Sanctuary is 'n privaat ateljeewoonstel in Capri Village en beskik oor 'n privaat ingang, tuin en parkeerplek. Geniet onbeperkte uitsigte oor die hele Noordhoekvallei, berg en die see vanaf elke hoek van die woo...

Vanaf
R7 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Belvidere House is teen die Noordhoekberg geleë en ideaal vir oordeelkundige gaste wat op soek is na gerieflike, tog luukse, verblyf met 'n verskeidenheid geriewe op die perseel. Hierdie dubbelverdiepinghuis is sm...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Sun Valley akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za