Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Sunningdale

4.1 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Sunningdale van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Sunningdale besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sunningdale.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sunningdale akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sunningdale Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sunningdale Akkommodasie

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R490
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sunningdale

Sardonyx is 'n moderne gastehuis in Sunningdale, net 5 minute se ry vanaf uitstekende strande vir vlieërbranderplankry, 20 minute se ry vanaf Kaapstad se middestad en 30 minute se ry vanaf die lughawe. Dit bied ook...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sunningdale

Big Sky Studio bied gerieflike verblyf in 'n selfsorg-ateljee met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel. Die eiendom is in 'n veilige en stil singel in Sunningdale, Bloubergstrand geleë. Die smaakvol versier...

Vanaf
R695
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sunningdale

Oakland Hills Road bied gerieflike verblyf in 'n gastekamer in ’n privaat huis in Sunningdale. Die perseel is naby ’n hospitaal, winkelsentrums, busroetes, en is sowat 8 minute van die strand af. Verblyf word i...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sunningdale

Carradale House bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde drieslaapkamerhuis wat in die buurt, Sunningdale, in Blouberg, sowat 3 km van Blouberg se hoofstrand geleë is. Die huis beskik oor 3 slaapkam...

Vanaf
R2 051
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Bloubergstrand, Sunningdale

Mill Cove Tranquillity is ‘n selfsorgvakansiehuis in Sunningdale, Bloubergstrand. Dis in ‘n veilige kompleks 5 km vanaf die strand en ideaal vir diegene wat Kaapstad wil verken. Dié huis het slaapplek vir 5 e...

Vanaf
R3 100
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sunningdale

Stone Tree House is 'n lieflike, moderne selfsorghuis in 'n veilige, gesogte buurt naby Blouberg se strand. Die huis is naby Melkbosstrand, koffiewinkels langs die strand, supermarkte, gimnasiums, 'n privaat wildres...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sunningdale

Cherry Hills is 'n lieflike 1-slaapkamer selfsorghuis in Sunningdale in Kaapstad. Die hoof slaapkamer het lugversorging en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en handdoeke word...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Sunningdale

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

23 on Mast is 'n gerieflik gemeubileerde eenheid met sy eie ingang in 'n privaat huis in Blouberg Sands. Die perseel is in 'n stil area naby verskeie winkelsentrums en nie ver van die seefront af nie. Die eenheid h...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in West Beach, Wes-Kaap

Dubbelverdieping selfsorg-gastehuis volledig toegerus met alles wat jy nodig het (behalwe strandhanddoeke) en tot 10 mense kan akkommodeer - met twee spaar matrasse vir bykomende kinders indien nodig (teen 'n klein ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in West Beach, Wes-Kaap

Sea More-Express Gastehuis is in Bloubergstrand geleë, en bied die mees gefotografeerde uitsig oor Tafelberg en sy tafeldoek. Die akkommodasie is versier met moderne, stylvol dekor en oorspronklike kunswerke. Genie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za