Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Sunningdale Ridge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sunningdale Ridge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sunningdale Ridge akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sunningdale Ridge Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sunningdale Ridge Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Sunningdale Ridge

Voorkeurvennoot
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R595
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandringham, Johannesburg

3 on Elizabeth bied gerieflike verblyf in 'n bekoorlike Engelse plattelandse huis in die rustige voorstad, Sandringham, in Johannesburg. Daar is verblyf in 3 en suite-kamers. Elke kamer het 'n yskassie, tee- en ko...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Modderfontein, Rembrandt Ridge

Horse's Neck Guest Lodge is in 'n voorstad van Johannesburg, Lombardy Oos, net 100 meter van die River Park Rolbalklub af geleë. Die naaste lughawe is O.R. Tambo Internasionale Lughawe wat 11 km van die lodge af is...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale, Rembrandt Park

Flying Falcon Guesthouse is 'n luukse, veilige instansie in 'n rustige woonbuurt in Johannesburg. Dié gastehuis is eksklusief ontwerp as 'n privaat instansie vir sakereisigers en buitelandse toeriste. Die gastehuis...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Edenvale, Johannesburg

Debby's Place is 'n suite op die eerste verdieping van die eienaar se woonerf in Edenvale. Dié verblyf is in 'n veilige omgewing en is sentraal geleë 15 km vanaf die lughawe, 20 km vanaf Sandton, 25 km vanaf Johan...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
B&B in Waverley, Highlands North

Bed and Breakfast on Melrose is 'n gastehuis in 'n stil woonbuurt in Johannesburg. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby heelwat geriewe. Verblyf word aangebied in 6 slaapkamers wat smaakvo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Edenvale, Johannesburg

River Ridge Accommodation bied verblyf in 'n gastekamer op die eienaar se perseel in 'n veilige buurt in Edenvale met valhekke. Die eenheid is 14 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die verblyf beskik oor 1...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sydenham, Johannesburg

European Touch Guest House skuil in Sydenham in Johannesburg, lekker naby Eastgate, Sandton, Rosebank, Melrose Arch, Killarney en Greenstone Winkelsentrum. Bettina Stierli, die Switserse eienaar, bestuur dié puik g...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edenvale, Dowerglen

Glendower View Guesthouse is in 'n stil en veilige woonbuurt geleë en bied 'n uitsig oor die dertiende putjie van die onberispelike Glendower Gholfbaan. Ons bied stil en gerieflike verblyf vir sakereisigers, oorses...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Edenvale, Dowerglen

Stay-a-While is sentraal geleë in "The Avenues" , die stil residensiële voorstad van Edenvale. Slegs 10 min weg van OR Tambo Internasionale Lughawe, is Stay-a-While 'n ideale basis vanwaar die stad en omgewing ver...

Langtermyn-
verblyf-aanbod!
VanafR600
R500
per nag, vir 2 mense
B&B in Bramley, Johannesburg

Kiendo Bed and Breakfast is sentraal geleë in Bramley, Johannesburg, naby Melrose Arch, Rosebank Mall, Sandton Mall en Wanderersstadion. Die 2 Franse eienaars het 'n passie vir gasvryheid en mense, en gaste kan die...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bramley, Johannesburg

Rekky's Signature Guest House bied gerieflike verblyf in die stedelike buurt Bramley, 5 km vanaf Sandton City. Die gastehuis het sy deure in 2018 geopen en kombineer tradisie en innovasie om 'n warm, eklektiese atmo...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale, Dowerglen

Louhallas is in Edenvale, naby winkelsentrums, banke en 'n hele rits ander geriewe. Louhallas het 2 kothuise en 5 kamers om toeriste en sakereisigers te akkommodeer. Elke eenheid het slaapplek vir 4 of 2 gaste en 'n...

Vanaf
R1 055
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Johannesburg, Forbesdale

Garden Place Guest House is sentraal geleë in die gevestigde voorstad Orchards in Johannesburg. Hierdie rustige toevlugsoord bied gerieflike verblyf in standaardkamers, luukse ateljeewoonstelkamers en kothuise. Die...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edenvale, Dowerglen

Jewel of Jozi is 'n klein gastehuis in Edenvale, 'n dorpie op die Oosrand van Gauteng. Dis ideaal geleë binne 10 minute se ry van die Greenstone-winkelsentrum af. Ons bied 8 luukse dubbelkamers, elkeen met 'n koni...

Vanaf
R1 630
per nag, vir 2 mense
B&B in Waverley, Johannesburg

Ten Stirling B&B is in mooi versorgde tuine in die voorstad Waverley in Johannesburg. Dis 'n gerieflike ligging vir diegene wat die stad moet besoek, ongeag vir sake, sport of ontspanning. Verblyf is beskikbaar in ...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Sunningdale Ridge akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za