Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Sunnydale besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sunnydale.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sunnydale akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sunnydale Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sunnydale Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Sunnydale

Voorkeurvennoot
Vanaf
R560
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Lakeshore Place is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se eiendom in Noordhoek met veilige parkeerplek. Hoewel dit redelik naby Kaapstad is, bly Noordhoek landelik, en daar is buitensporig baie kunssinnige mense wat ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

2 Oceans Apartments is geleë in die windbeskutte Fishoekvallei, tussen twee oseane. Die twee stylvol versierde selfsorgwoonstelle is net 30 minute Suid van Kaapstad se middestad af. Die gastehuis is tussen pragtige...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

7 C's Cabin in Capri is 'n selfsorg-houtkothuis op die gasheer se perseel in die stil area, Capri Village, in Kaapstad. Die perseel is die ideale basis om dié deel van die Suidelike Skiereiland te verken. Dié at...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Sunset Splendour Guesthouse is in die pragtige, lowerryke Noordhoek-omgewing in Kaapstad geleë en bied 4-ster boetiekverblyf in luukse kamers met badkamers, ruim sitareas, eetareas en volledig toegeruste kombuisies...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Wingate Escape bied gerieflike verblyf op die eienaar se perseel. Gaste het eksklusiewe toegang tot die slaapkamers en badkamer in The Annex op die onderste verdieping. Die ingang word met die hoofhuis gedeel, maar ...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Sea Cottage House is 'n smaakvolle vakansiehuis net buite Noordhoek met slaapplek vir 10 mense. Die huis bied 'n beeldskone uitsig oor die vleilande, die see van Noordhoek tot by Kommetjie en die ongelooflike natuur...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Cape Valley Lodge is in Capri in Kaapstad en die area is bekend vir sy landskaproetes, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede soos Vishoek se strand, Boulders-strand en Kaappunt. Dis die ideale bestemming vi...

25% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 400
R1 050
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Aspen Close is 'n lieflike selfsorghuis in 'n veiligheidskompleks in Vishoek, met uitsigte oor Npprdhoek en Chapmanspiek. Die huis is ideaal vir 'n jong gesin om te gebruik as 'n basis terwyl Chapmanspiek, die V&A W...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR990
R693
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Sundown Vista is 'n lieflike vrystaande dorpshuis in ‘n sekuriteitskompleks in Capri Village, Kaapstad. Dié buurt is naby Noordhoek en Vishoek met sandstrande waar gaste watersport kan aanpak. Dié vakansiehuis ...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

365 Sunsets is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en luukse, gerieflike verblyf teen die berg in Noordhoek, Kaapstad bied. Die eiendom het 'n pragtige, panoramiese see-uitsig. Verblyf by 365 Sunsets be...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Bermuda Capri is 'n gesinshuis met 'n groot tuin, swembad en trampolien in Noordhoek op die Suidelike Skiereiland van Kaapstad. Die eienaar en haar familie woon ook op die perseel, so gaste moet van kinders hou en t...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordhoek, Wes-Kaap

African Queen Guest House is in Noordhoek, een van die mooiste voorstede van Kaapstad, geleë. Dis aan die voet van Chapman’s Peak, wat een van die mees skilderagtige kuspaaie in die wêreld is. Verblyf word in 8...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordhoek, Wes-Kaap

Wild Rose Country Lodge lê tussen die pragtige bergtonele en kus van die Atlantiese Oseaan, 30 minute van Kaapstad af. Die grasdakhuis het 'n tikkie koloniale styl met stylvolle en suite-slaapkamers, elk met see- o...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Ocean Sunset Cottage is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Capri in Kaapstad. Die perseel is 'n ideale vertrekpunt vanwaar gaste die verskeie besienswaardighede van die Suidelike Peninsula kan verken. ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Enchanted Garden bied selfsorgverblyf op 'n kleinhoewe in Noordhoek. Dié woonbuurt bied 'n bekoorlike dorpie-atmosfeer en is aan die voorheuwels van Chapman's Peak, een van die mees skilderagtige passe ter wêreld,...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za