Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Sunset Links Residential Estate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sunset Links Residential Estate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sunset Links Residential Estate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sunset Links Residential Estate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sunset Links Residential Estate Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
55% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR4 850
R2 183
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sunset Links Residential Estate

Vakansiehuis op Beach Road is in die Sunset Links Residential Estate geleë en dis ’n gerieflike huis wat slaapplek aan 6 gaste bied. Die huis is op die Milnerton-gholfbaan geleë en net 150 m van privaat toegang ...


Ons het die plekke verwyder wat nie vir jou datums beskikbaar is nie

Sien Onbeskikbare Uitslae

Kliek op die knoppie om al die plekke in Sunset Links Residential Estatete sien.


Akkommodasie binne 10 km vanaf Sunset Links Residential Estate

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Funky House is in Milnerton en bied gehalteverblyf aan ‘n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en trekpleisters. Dié huis beskik oor 4 kamers en het slaapplek vir...

Vanaf
R1 079
per nag (plek vir 2)
B&B in Milnerton, Wes-Kaap

GSM on Sunset Beach bied gerieflike B&B-verblyf in Sunset Beach in Milnerton. Dié gastehuis is net 82 m vanaf die strand vanwaar gaste 'n uitsig op Tafelberg en oor die baai kan geniet. Die gastehuis het 'n swemba...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Atlantic Spa Boutique Hotel is in die luukse buurt, Sunset Beach, langs Blaauwberg se kus geleë. Dié area het 'n pragtige sandstrand, winkelsentrums en 'n gholfbaan en is die ideale wegbreekplek. Verblyf word in...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Milnerton, Wes-Kaap

Cotswold Gastehuis het 'n unieke ligging by die poort na die Weskus in Kaapstad. Dié bekoorlike, historiese, Kaaps-Hollandse huis spog met asemrowende uitsigte op Tafelberg, Leeukop, Seinheuwel en oor die see. Cot...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Milnerton, Wes-Kaap

Lagoon Lodge Guest House is oorkant Milnerton/Woodbridge Island se strande en Milnerton Gholfklub. Dit is ook gerieflik geleë naby hoofroetes na die vernaamste besienswaardighede. Engels, Frans, Italiaans, Duits en...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Milnerton, Wes-Kaap

Hajo's Lodge is 'n bekoorlike huis naby Milnerton Gholfbaan en strand, net 11 km van Kaapstad se middestad af. Daar is 8 en suite-kamers vir dubbel- of enkelverblyf ('n volle ontbyt is ingesluit). Elke kamer het '...

Vanaf
R2 295
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Crassula House bied selfsorgverblyf in Milnerton, Kaapstad. Dié vakansiehuis is ideaal slegs 2,5 km vanaf die strand en 22 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Dié smaakvol versierde huis het slaapplek vir 1...

Vanaf
R300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Langerman Cottage and Guest Suite is op die gasheer se perseel in Milnerton, Kaapstad. Dié vakansiehuis is ideaal slegs 2,5 km vanaf die strand en 22 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe geleë. Die verblyf be...

Vanaf
R2 275
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Sunset Sparrow Villa is 'n moderne huis met slaapplek vir 5 gaste in Sunset Beach en is net 200 m van die strand af. Dié huis het 'n privaat ingang en beskik oor 3 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die hoofslaa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za