Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (39)
B&Bs (1)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (28)

Resensies van Sutherland

4.4 / 5  
volgens 424 resensies
Lees regte resensies van Sutherland van 424 geverifieerde gaste.
Indien jy Sutherland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sutherland.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sutherland akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sutherland Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sutherland Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 625
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Sutherland

Sterland Doekvoet is 'n lieflike oopplan-eenheid in Sutherland. Sterland Doekvoet het 'n dubbelbed, 3 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n bad en stort. Daar is ook 'n mikrogolf, tweeplaatstoof, yskas-vriesk...

Vanaf
R260
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Sutherland

Sterland Kampering is 'n lieflike kampterrein wat omring word deur Sjinese populierbome, net 1 km buite Sutherland. Elkeen van die 7 groot staanplekke is tussen bome en elke staanplek het 'n elektriese kragpunt en ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Sutherland

Sterland Skrywershuisie is 'n gerieflike tweeslaapkamerkothuis op die rand van Sutherland. Dié kothuis is ideaal vir 4 mense. Elke kamer is ingerig met 'n dubbelbed en deel 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort bevat...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sutherland

Sterland Annex is 'n kothuis op die randjie van Sutherland en dit is ideaal vir 2 mense. Dié knus kothuis is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die eenheid is ook toegerus...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sutherland

Sterland Baroe is 'n gerieflike tweeslaapkamerhuis naby Sutherland se middedorp. Die verblyf bied slaapplek vir 3 gaste in elke kamer. Albei slaapkamers het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer. ...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sutherland

The Blue Moon is 'n gastehuis in die klein Karoo-dorpie Sutherland. Dié bekoorlike huis is ongeveer 96 jaar oud en gevul met antiekware wat 'n warm en gesellige atmosfeer skep. Die gastehuis beskik oor 5 kamers w...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sutherland

By Skitterland is al die fokus op jou, want jy verdien net die beste. Sutherland en Skitterland is nie net prentjiemooi nie, maar hier sal jy ook die koudse plek in Suid-Afrika vind met die skoonste lug en grootste ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR200
R180
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sutherland

Stofkraal Gasteplaas bied gaste 'n ontspanne wegbreek op 'n skaapplaas net noord van Sutherland, op pad na Williston. Gaste kan die Plaashuis met plek vir 6, die Donkie Kothuis vir 4 of die Tarentaal Kothuis vir 4...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sutherland

Rogge Cloof bied selfsorg-eenhede in Rogge Cloof Village, 11 km van die hoofontvangsarea af. Gaste het dus die geleentheid om wild te kyk terwyl hulle na die eenhede ry. Die paaie is nie geteer nie, maar is toegankl...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Sutherland

Galileo Cottage Sutherland is 'n selfsorgkothuis met slaapplek vir 4 gaste. Die kothuis is 'n regte Karoo-pophuis, gerieflik gemeubileer en in 'n omheinde tuin met 'n privaat ingang geleë. Die kothuis het 'n slaap...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Sutherland akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaap Karoo blad indien jy na meer Kaap Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]