Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Darling (10)
Grottobaai (11)
Koringberg (4)
Malmesbury (14)
Riebeek-Wes (40)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (263)
B&Bs (17)
Wildsplase (1)
Hotelle (3)
Gastehuise (33)
Selfsorg-eenhede (209)

Resensies van Swartland

4.4 / 5  
volgens 206 resensies
Lees regte resensies van Swartland van 206 geverifieerde gaste.
Indien jy Swartland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Swartland.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Swartland akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Swartland Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Swartland Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 500
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Yzerfontein, Swartland

Sea-renity is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in die kusdorp Yzerfontein aan die Weskus. Die perseel is ideaal geleë naby die strand. Die woonstel het 'n privaat ingang en beskik oor 1 sla...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Riebeek-Kasteel, Swartland

Moreson Manor is 'n klassieke Victoriaanse gastehuis 5 blokke vanaf die middedorp. Dis opgeknap en in 'n styl van 'n vervloë era, koloniale weelde en plattelandse geskiedenis versier. Akkommodasie is in 2 eenhede...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Moorreesburg, Swartland

Lieben Den Farm Stay is ’n selfsorg-plaashuis op ’n rustige familieplaas sowat 16 km vanaf Moorreesburg (1,5 km van grondpad en 15 minute se ry vanaf die dorp). Die plaashuis is volledig gemeubileer, bied slaap...

Vanaf
R4 800
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Riebeek-Kasteel, Swartland

Suikerbossie is 'n opgeknapte vierslaapkamerhuis in die skone Swartland-wyndistrik van die Wes-Kaap. Daar is slaapplek vir 8 mense op 'n slag hier in die hartjie van Riebeek-Kasteel. Die pragtige omgewing is bekend ...

Vanaf
R2 750
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Grottobaai, Swartland

Sanderling at Grotto Bay is 'n pragtige strandhuis wat in 'n privaat natuurreservaat met 'n sekuriteitsingang in Grotto Baai geleë is. Ons bied gerieflike akkommodasie vir jou gesinsvakansie. Daar is 3 slaapkamer...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Yzerfontein, Swartland

Albatros Villa bied selfsorgverblyf vir 2 tot 8 gaste in Yzerfontein. Dit is 200 m vanaf die strand en 10 minute se stap vanaf winkels en restaurante. Verblyf beskik oor 'n huis met slaapplek vir 6 en 'n woonstel m...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Yzerfontein, Swartland

Sunset Villa is in die bekoorlike Weskusdorpie, Yzerfontein, geleë. Die villa bied gerieflike gehalte-verblyf en is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n rustige vakansieplek by die see. Sunset Villa is naby all...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Yzerfontein, Swartland

Oppi See is in die hawedorpie Yzerfontein aan die skilderagtige Weskus geleë. Dié woonstel is net 120 m van die wit sandstrand af! Die woonstel het 'n privaat ingang en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n en suite-b...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Yzerfontein, Swartland

At The Sea Studio and House is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Yzerfontein aan die Weskus. Die verblyf word in 2 eenhede gebied wat die At The Sea Studio and At The Sea House. At The Sea Studio het...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Yzerfontein, Swartland

Adam's Guest House is 'n nuut ontwikkelde gastehuis in Pearl Bay naby 'n afgeleë en ongerepte strand aan die suider deel van Yzerfontein aan die Weskus. Toegang tot die strand is net 2 min se stap weg. Gaste kan oo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Swartland akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za