Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Swartruggens

3.6 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Swartruggens van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Swartruggens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Swartruggens.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Swartruggens akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Swartruggens Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Swartruggens Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Swartruggens

Hier by Villa Finesse kan jy jouself behoorlik tuis maak! Ons bied die ideale oorslaapplek vir diegene op pad na of vanaf Namibië of Botswana. Ons bekostigbare, skoon verblyf is 24 uur per dag oop en jy kan dus ba...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
B&B in Swartruggens

Hadida Gastehuis bied sakpas-akkommodasie en plaasstyl-ontbyt, met asemrowende uitsigte oor die omliggende bosveld en plaaslike plase in Swartruggens, 'n klein dorpie. Die Gastehuis is tussen Rustenburg en Zeerust ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Swartruggens

Ons het 4 luukse, en suite-kamers met geriewe soos platskerm-TV's, DStv, gratis WiFi, koffie- en teemaakhoekies, verwarmers en lugversorgers. Alle kamers het hul eie privaat toegang, veilige parkering onder 'n dak,...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Swartruggens

Villa Luca Guesthouse and Chalets is in Swartruggens op die Lindleyspoort-pad geleë. Dit is 'n gerieflike oornagplek vanaf Gauteng, op pad na die grens van Botswana. Ons bied verblyf in 2 gastekamers en 3 selfsor...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Lodge in Swartruggens

Marlotti Guest Lodge is 'n huislike en verwelkomende gaste-lodge. Dis gerieflik geleë in die dorpie Swartruggens, naby die N4-hoofweg, net 30 minute se ry van Rustenburg af, en 1 uur se ry van Botswana af. Daarom i...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Swartruggens

Vanaf
R3 000
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Bojanala, Noordwes

Gemaqulibe is in die buitewyke van Swartruggens op ’n plaas. Dis die ideale oornagplek vir gaste wat op pad is na Botswana. Die huis bied slaapplek aan 10 gaste in 4 slaapkamers en daar is 3 badkamers. Die eerst...

10% af Naweke!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 4 mense
B&B in Bojanala, Noordwes

Waboom Farm Stay B&B is op 'n plaas buite die dorpie Swartruggens. Dié tweeslaapkamerkothuis het 1 badkamer en 'n leef- en eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede sl...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bojanala, Noordwes

Cielo Guest Farm is 12 km buite Swartruggens geleë en is deur wildsplase en ongelooflike berge omring. Oornagverblyf word gebied en die perseel is ook geskik vir klein funksies of troues. Dié gastehuis het 'n gas...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Swartruggens

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Hotel in Bojanala, Noordwes

Woodridge Palms Boutique Hotel word omring deur 130 hektaar se pragtige berg- en vallei-natuurskoon. Die asemrowende uitsigte en die rustigheid van die Noordwes-streek van die Groot Marico maak Woodridge Palms Bouti...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Bojanala, Noordwes

Die Berghuis is tussen Swartruggens en Groot Marico in die Noord-Wes en bied verblyf wat onafhanklik van die kragnetwerk is vir 'n groep vriende of 'n gesin. Dié eenheid is tussen die berge met pragtige uitsigte en...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Swartruggens akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Noordwes blad indien jy na meer Noordwes akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za