Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (232)
B&Bs (3)
Lodges (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (216)

Resensies van Table View

4.6 / 5  
volgens 138 resensies
Lees regte resensies van Table View van 138 geverifieerde gaste.
Indien jy Table View besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Table View.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Table View akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Table View Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Table View Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 500
R2 000
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Table View

503 Nautica is 'n pragtige vakansie-woonstel met 'n lieflike see-uitsig in die kusvoorstad Table View. Dié voorstad is aan die Blaauwberg-kus, net 20 minute se ry vanaf Kaapstad se middestad en die ideale basis vir...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View

Nautica Sea View Apartment is 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel in 'n woonstelkompleks oorkant die pad van die strand in Table View. Dié knus vakansie-woonstel is op die sewende verdieping en bied pragti...

Vanaf
R540
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand, Table View

Aandvari Ocean View is teen Blouberg se pragtige strand geleë en is 'n moderne en luukse enkelwoonstel wat oor die see uitkyk. Dit is perfek vir 'n wittebrood, spesiale wegbreke, luukse sakereise of vir 'n prettige...

Vanaf
R1 675
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bloubergstrand, Table View

Horizon Bay 1602 is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand. Dié kusbuurt bied 'n pragtige uitsig op Tafelberg en dis die ideale bestemming as jy Kaapstad of die omliggende area wil verken. Die goue strand is perfek ...

Vanaf
R1 280
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View

Horizon Blue 1504 is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand en is net 20 minute van die middestad af en 30 minute van Kaapstad Internasionale Lughawe af. Dié woonstel is op die 15de verdieping en bied panoramiese ui...

Vanaf
R1 184
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View

29 Sunset Boulevard is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Table View, Kaapstad. Die kompleks is naby die strand. Dié vierde verdieping woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en het slaapplek vi...

14% af Winteraanbod!
VanafR1 400
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Table View

Oceanview bied selfsorgverlbyf in 'n stylvolle woonstel. Dié eenheid is in 'n kompleks teen die kus in Bloubergstrand geleë en is stapafstand vanaf Kite Beach. Oceanview bied slaapplek aan 5 gaste in 2 slaapkamer...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Table View

Infinity 701 is 'n tweeslaapkamer ateljeewoonstel in Bloubergstrand. Kom geniet die voordele van reg teen die strand woon in die gewilde area. Die woonstel het 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en tweede...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Table View

Dolphin Beach Apartment bied selfsorgverblyf in die Dolphin Beach-kuskompleks in Table View met direkte toegang tot die strand en 'n uitsig op Tafelberg. Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View

C-Nik is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat slegs 120 m van die see af is. Gaste kan die betowerende sonsondergange oor Bloubergstrand geniet en terselfdertyd Tafelberg (een van die 7 wonders van die wêreld) bewond...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Table View akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za