Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (27)
B&Bs (4)
Hotelle (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (16)

Resensies van Tamboerskloof

4.4 / 5  
volgens 21 resensies
Lees regte resensies van Tamboerskloof van 21 geverifieerde gaste.
Indien jy Tamboerskloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tamboerskloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tamboerskloof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tamboerskloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tamboerskloof Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tamboerskloof

Jardin d’ébèneBoutique Gastehuis is geleë in 'n ou Kaap-Hollandse opstal wat noukeurig opgeknap en versier is deur die eienaars in 'n verfynde kontemporêre Afrikana-styl. Die gastehuis is die ideale beginpun...

Vanaf
R1 680
per nag, vir 2 mense
B&B in Tamboerskloof

Parker Cottage is twee Victoriaanse huise (nr. 1 en 3 Carstensstraat), ontwerp deur die bekende Kaapstadse argitek John Parker in 1895. Hulle is nou saamgevoeg tot een. Parker is 'n bietjie anders as die gewone hot...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Tamboerskloof

Gilmour Hill is 'n wonderlike wegbreekplek aan die rand van die stad. Ontspan en kry 'n tweede asem by hierdie gastehuis met sy ideale ligging. Ons is tussen Kaapstad se sakekern en Leeukop in Tamboerskloof geleë. ...

Vanaf
R5 590
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Tamboerskloof

Maudville is 'n bekoorlike selfsorg-villa in 'n Victoriaanse styl en is in die historiese Tamboerskloof-area in Kaapstad geleë. Dit is net 'n paar minute se ry vanaf Kaapstad se sakekern en die Atlantiese kusgebied...

Vanaf
R1 899
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tamboerskloof

Lekke Uitsig Ini Kaap is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Tamboerskloof teen die hange van Seinheuwel en Tafelberg. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe en besienswaa...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tamboerskloof

First Group Hastings Hall is naby aan die hartjie van Kaapstad geleë en bied een- en tweeslaapkamerwoonstelle wat toegerus is vir selfsorg. Die eenslaapkamerwoonstelle is ideaal vir paartjies of klein gesinne. Di...

Vanaf
R1 670
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tamboerskloof

Level 1 is 'n selfsorgwoonstel in Tamboerskloof, Kaapstad wat teen Seinheuwel skuil. Die ruim ateljeewoonstel beskik oor 'n kombuisie, slaap- en leefarea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n ys...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tamboerskloof

Hillcrest Manor Guesthouse is 'n B&B in Tamboerskloof, in die middestad van Kaapstad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid naby aan verskeie doendinge en besienswaardig...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Tamboerskloof

15 On Leeukloof is 'n selfsorg-vakansiehuis in Tamboerskloof, hoog bo die stad in 'n doodloopstraat onder Leeukop. Dit bied oop spasies met baie lig en fantastiese uitsigte oor die stadsliggies in die aand, Tafelber...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tamboerskloof

Hillside Road Apartment is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel wat in 'n stil straat in Tamboerskloof geleë is. Dit is lekker sentraal en stapafstand van restaurante, winkels, flieks en internetkafees in Kl...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Tamboerskloof akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za