Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (26)
B&Bs (4)
Hotelle (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (15)

Resensies van Tamboerskloof

4.4 / 5  
volgens 21 resensies
Lees regte resensies van Tamboerskloof van 21 geverifieerde gaste.
Indien jy Tamboerskloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tamboerskloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tamboerskloof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tamboerskloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tamboerskloof Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Tamboerskloof

Vanaf
R1 840
per nag, vir 2 mense
Hotel in Tuine, Wes-Kaap

Lady Hamilton Hotel is in die boomryke voorstad van die Tuine, reg agter die Mount Nelson-hotel geleë. Dis in dieselfde, kenmerkende pienk kleur geverf en dis vernoem na Lord Nelson se pragtige minnares, Lady Emma ...

20% af Winteraanbod!
VanafR3 000
R2 400
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Tuine, Wes-Kaap

Tuine Huis is 'n pragtig opgeknapte Victoriaanse huis aan die voorheuwels van Tafelberg en in 'n stil doodloopstraat in die lowerryke Gardens-woonbuurt van Kaapstad naby Kloofstraat en 'n hele rits winkels, restaura...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Tuine, Wes-Kaap

Oranjehof Studio C8 is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige kompleks in Gardens. Dié kompleks bied lieflike uitsigte op Tafelberg en dis gerieflik geleë naby verskeie besighede en vakansiegereiwe in Kaapstad ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Tuine, Wes-Kaap

Sentrale Stadslewe is 'n woonstel wat sentraal in Tuine, Kaapstad geleë is. Daar is heelwat klein woonstelblokke en Victoriaanse kothuise in Tuine en daar is diverse winkels en restaurante. Dié woonstel het slaap...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tuine, Wes-Kaap

5 Camp Street Gastehuis & Selfsorg is ideaal geleë in die sentrale, moderne en historiese voorstad van Gardens, op die laer hellings van Tafelberg. Binne maklike loopafstand van Kloofstraat met die baie lewendige r...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Tuine, Wes-Kaap

Oranjehof Studio C7 is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige kompleks in Tuine (Gardens). Dié kompleks bied lieflike uitsigte op Tafelberg en is gerieflik geleë naby verskeie besighede en vakansiegereiwe in Ka...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuine, Wes-Kaap

First Group Mount Sierra is ideaal geleë in die kleurvolle Tamboerskloof-buurt in die hartjie van die Kaap. Dit spog met die mooiste uitsigte oor Tafelberg, Duiwelspiek en Leeukop. Akkommodasie word in een- of t...

Vanaf
R4 531
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tuine, Wes-Kaap

Victorian Delight is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Gardens, Kaapstad. Dié eklektiese dubbelverdiepinghuis spog met houtvloere, matte, Marokkaanse mosaïekwerk, en dis ook lekker naby die besienswaardighede in di...

Vanaf
R578
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuine, Wes-Kaap

Albany Court P4 by CTHA is 'n lig en lugtige selfsorgwoonstel in Kaapstad wat volledig ingerig is. Dié woonstel het ruim vertrekke en 'n reuse-stoep op die dakwoonstel-vlak wat asemrowende uitsigte op Tafelberg bie...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tuine, Wes-Kaap

11 on Buiten Unit 1 is ’n selfsorgwoonstel reg in die middel van Langstraat en Kloofstraat in Kaapstad. Dié woonstel is onder straatvlak wat ’n unieke atmosfeer skep. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Tamboerskloof akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za