Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Tampara Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tampara Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tampara Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tampara Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tampara Park Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Tampara Park

Vanaf
R1 820
per nag, vir 2 mense
Hotel in Die Hoewes, Centurion

Die Forever Hotel @ Centurion is in Johannesburg geleë. Dié klassieke, elegante, Frans-Italiaans, 4-ster-hotel beskik oor 48 luukse slaapkamers, gerangskik rondom die welige binnehoftuin, ideaal vir 'n sorgvrye ve...

Vanaf
R2 330
per nag, vir 2 mense
Hotel in Zwartkop, Centurion

Gaste kan fokus daarop om die lewe se klein plesiertjies te geniet by die uitmuntende Centurion Lake Hotel. Die hotel is al jare lank 'n gunsteling-bestemming vir sakereisigers weens sy uitstekende ligging, rustige ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Zwartkop, Centurion

Africa House Guest House is halfpad tussen Pretoria en Midrand geleë en bied B&B- en selfsorgkamers wat individueel versier is. Gaste kan 1 van die 4 selfsorg-eenhede of 1 van die 5 dubbel- of enkelkamers bespreek...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lyttelton, Centurion

Sweet Dreams is 'n gesellige kamer in Die Hoewes met slaapplek vir 2 gaste. Dié kamer is in die hoofhuis en het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Gratis Wi-Fi is beskikbaar. Gaste het ook toegan...

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Centurion, Pretoria

In 'n rustige deel van Centurion is Raslouw, wat bekend staan vir sy groot herehuise en gemaklike leefstyl. Op 'n perseel van 1 hektaar bied ons uitstekende verblyf en kookkuns in 'n Bali-herehuis. Die kamers is bai...

14% af Aanbod!
VanafR660
R566
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Centurion, Gauteng

Die Piccolo-kompleks is op die hoek van Lenchen en Von Willighlaan in Centurion geleë. Dis 45 minute van Johannesburg af, 15 minute na Pretoria en 35 minute se ry na Johannesburg Internasionale Lughawe. Ons bied t...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Zwartkop, Centurion

Pete's Retreat Guest House is in Zwartkops, Centurion geleë en is naby al die hoofweë na Pretoria/Midrand en O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Verblyf word gebied in 8 gerieflike kamers met en suite-badkamers en...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
B&B in Lyttelton Manor, Lyttelton

Rozendal Guest House bied B&B en is in Lyttleton Manor, Centurion, geleë. Die eienaar bestuur die gastehuis en dit is ook naby die Waterkloof Lugbasis, Netcare Unitas-hospitaal en Lyttleton-winkelsentrum. Rozendal...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wierdapark, Centurion

De Oude Herberg B&B is in die Eldoraigne 18 Sekuriteitskompleks, Centurion, geleë. Dit is binne gemaklike afstand van alle hoofroetes na en van Pretoria, Johannesburg, Midrand, Krugersdorp en Polokwane. By die De ...

25% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR450
R360
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wierdapark, Centurion

Rus-n-Biki is in die ouwêreldse woonbuurt, Wierda Park in die hartjie van Centurion. Verblyf is beskikbaar in 'n ruim gastekamer met 'n dubbelbed. Die moderne en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. D...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Tampara Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za