Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (76)
B&Bs (3)
Wildsplase (6)
Hotelle (1)
Gastehuise (19)
Selfsorg-eenhede (47)

Resensies van Tankwa Karoo

4.5 / 5  
volgens 44 resensies
Lees regte resensies van Tankwa Karoo van 44 geverifieerde gaste.
Indien jy Tankwa Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tankwa Karoo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tankwa Karoo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tankwa Karoo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tankwa Karoo Akkommodasie

84 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sutherland, Tankwa Karoo

Die Heks se Huis: Luna is 'n gesellige kothuis wat in Sutherland geleë is. Dié dorpie is bekend vir van die wêreld se helderste en donkerste nagte, hoofsaaklik omdat dit so afgeleë is en 1 458 m bo seespieël is...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R725
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Calvinia, Tankwa Karoo

Rolbos is in die hartjie van Calvinia geleë met 3 majestueuse bergreekse en skynbaar oneindige uitsigte. Dié gastehuis word sterk deur die AA aanbeveel en het 'n 3-ster-gradering as 'n B&B- en selfsorg-instansie v...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Calvinia, Tankwa Karoo

Calvinia Magic Garden is 5 ure se ry vanaf Kaapstad en 5 ure se ry na Upington. Dit is 'n wonderlike naweekwegbreek of 'n oornagstop. Die verblyf is 'n selfsorg-eenheid met 'n kombuisie en lugversorging. Daar is 3 ...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Sutherland, Tankwa Karoo

Primrose Cottage bied B&B-verblyf in Sutherland in die Noord-Kaap. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid weg van die gedruis van die stad. Verblyf by Primrose Cottage ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Calvinia, Tankwa Karoo

Tarantula voorsien gerieflike verblyf in 2 volledig gemeubileerde eenhede in die buitewyke van Calvinia wat stapafstand van die middedorp af is. Die eenhede is ideaal vir paartjies of klein gesinne wat die dorpie wi...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Sederberg, Tankwa Karoo

Rietvley Cottage is in die Koue Bokkeveld naby Op-Die-Berg geleë en bied plaasverblyf. Dis ideaal vir 'n paartjie of gesin wat op soek is na 'n wegbreek in dié vreedsame omgewing. Dié kothuis beskik oor 1 kamer ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sutherland, Tankwa Karoo

Hierdie Karoo-styl huis het 4 slaapkamers met badkamers en is geskik vir 'n groep, 'n gesin of vriende wat die hele huis wil huur vir 'n selfsorgwegbreek. Ons bied ook 'n B&B-opsie as jy dit so verkies, en dan sit o...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Tankwa Karoo

Gelukshoop Cottage Tankwa is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op die Gelukshoop Plaas, 'n werkende skaap- en wildplaas en dit bied die perfekte plekkie vir 'n wegbreek in die Onder-Karoo. Die plaas is 3000 hektaar groo...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
B&B in Calvinia, Tankwa Karoo

Katryns bied bekoorlike B&B-verblyf in Calvinia, waar gaste ware Karoo-gasvryheid en heerlike etes kan geniet. Die verblyf is ideaal vir vakansiegangers én sakereisigers. Die gastehuis het 8 gastekamers wat elk '...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calvinia, Tankwa Karoo

Carmel Villa B&B or Self-catering is in Calvinia in die Noord-Kaap geleë. Dis die ideale bestemming vir diegene wat wil wegbreek vanaf die stadslewe of onderweg is na die Kgalagadi. Verblyf is beskikbaar in 3 en s...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calvinia, Tankwa Karoo

Kleinplasie Gastehuis is op 'n pragtige kleinhoewe net 2 km buite die dorp Calvinia in die Hantam in die Noord-Kaap geleë. Die oorspronklike plaasgeboue wat meer as 100 jaar oud is, is pragtig gerestoureer tot 'n g...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Calvinia, Tankwa Karoo

Die Lemoenhuis is 'n ongekunstelde selfsorgkothuis wat op die eienaar se eiendom in Calvinia geleë is. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die stad se gejaag, óf vir dié wat rus...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tankwa-Karoo Nasionale Park, Tankwa Karoo

Gannaga Lodge is op 20 hektaar privaat grond in die Tankwa Nasionale Park geleë. Dit is in die mooiste deel van die platteland in die Noord-Kaap, reg teen die kruin van die asemrowende Gannaga-pas. Die lodge is 29 ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Calvinia, Tankwa Karoo

Rebunie Selfsorg is in Calvinia geleë en is ideaal vir gaste wat wil rus en oorslaap op pad na hul bestemmings. Rebunie het 3 eenhede in 1 gebou. Elke eenheid het 'n privaat ingang en 'n oopplan-leefarea. Elke kam...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calvinia, Tankwa Karoo

Die Blou Nartjie is 'n gastehuis en restaurant in die Hantam-dorpie Calvinia, halfpad tussen Kaapstad en Upington op pa na die Kgalagadi. Die gastehuis bied ideale verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers sowel ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za