Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Tarkastad

3.2 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Tarkastad van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Tarkastad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tarkastad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tarkastad akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tarkastad Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tarkastad Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tarkastad

Peter's Place bied gerieflike verblyf in die klein Karoodorpie, Tarkastad. Hierdie Karoodorp is op die oewer van die Rietrivier, amper halfpad tussen Cradock en Queenstown. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede: Pet...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tarkastad

Stepping Stones is 'n gerieflike tuinwoonstel in Tarkastad, 'n Karoodorpie sowat 60 km van Queenstown af. Die 2 eenhede, 'n tuinkothuis en 'n rondawel, is net 'n entjie van die hoofstraat af geleë. Die tuinwoonste...

Vanaf
R2 080
per nag, vir 2 mense
Oord in Tarkastad

Blanco Guest Farm & Holiday Resort is op 'n privaat natuurreservaat sowat 14 km buite Tarkastad in die Oos-Kaap geleë. Dié rustige plaas is aan die voet van die Winterberge geleë en bied 'n plaasvakansie met 'n w...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Tarkastad

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 11)
Selfsorg in Oos-Kaap

Koelfontein Farm bied selfsorgverblyf op ’n plaas 32 km buite Cradock. Die plaas is redelik afgesonder en dus ideal vir voetslaan, bergfietsroetes en voëlkyk. Daar is ’n groot dam waar ’n mens kan kanovaart i...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Tarkastad

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Queenstown, Oos-Kaap

Khol Newman Bed & Breakfast bied gasteverblyf in die hartjie van Queenstown in die Oos-Kaap. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar die dorp se geriewe en besienswaardighede verken kan word. Verblyf by die gaste...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Amathole-distrik, Oos-Kaap

Waylands Country House is 'n intieme en eksklusiewe verblyfplek geleë op die noordelike helling van die majestueuse Katberg Bergreeks. Naby geleë aan die malaria vrye Mpofu Game Reserve. Die ruim Art Nouveau Man...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Queenstown, Oos-Kaap

At the Woods is in Queenstown geleë en bied ’n keuse van gemeubileerde verblyf aan gaste. Gaste kan enige van die 4 selfsorg-eenhede bespreek: Dagwood, Drift Wood, Mellow Wood, en Good Wood. Twee van die eenhede...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Queenstown, Oos-Kaap

Conti-Inn is in Queenstown in 'n rustige woonbuurt ver vanaf die dorp se gewoel. Verblyf word in 2 stylvolle eenhede gebied. Elke eenheid het 'n dubbelbed en en suite-badkamer, asook 'n kombuisie wat toegerus is me...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Queenstown, Oos-Kaap

Protea Place bied gerieflike verblyf in Sandringham, Queenstown. Die gerestoureerde gastehuis het houtvloere, 'n hoë plafon, kosyne en kaggels. Die verblyf word in 6 en suite-slaapkamers gebied. 5 van die slaapkam...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queenstown, Oos-Kaap

A Dam's View bied selfsorgverblyf met 'n pragtige uitsig oor die dam. Die eenhede is langsaan die Lawrence De Lange Wildreservaat en die dam. Gaste kan gereeld renosters, eland, koedoes, vlakvarke, lechwes, bobbejan...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]