Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Tembe Nasionale Olifantpark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tembe Nasionale Olifantpark.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tembe Nasionale Olifantpark akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tembe National Elephant Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tembe Nasionale Olifantpark Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 830
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Olifantkus, Tembe Nasionale Olifantpark

Royal Thonga Safari Lodge spog met 'n direkte, privaat ingang na die bekende en onvergeetlike Tembe-olifantpark, en is 372 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Hierdie Groot 5-reservaat is in 'n omgewing met ...

Vanaf
R3 500
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Ndumo Game Reserve, Tembe Nasionale Olifantpark

By Tembe Elephant Park & Lodge kan jy die majestueuse groot tande van Suid-Afrika in al hul glorie ontmoet. Die lodge is in Maputaland geleë, in die noord-oostelike deel van KwaZulu-Natal. Tembe is die tuiste van...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Tembe Nasionale Olifantpark

Vanaf
R295
per nag (plek vir 2)
Lodge in Ndumo Game Reserve, Olifantkus

Ndumu River Lodge is die ideale plek vir 'n wegbreek. Dis een van die min bestemmings waar gaste die Groot 5 by 'n wildreservaat kan sien en binne 'n uur se ry walvisse en dolfyne ook kan sien. Daar is 'n verskeiden...

Vanaf
R320
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Olifantkus, Zululand

Mbumbulu Bush Camp is in die Manzengwenya-plantasie in KwaZulu-Natal, 'n area wat bekend is vir sy strande, voetslaanroetes, hengel en ikoniese besienswaardighede wat Island Rock, Lala-nek, Rocktail-baai en Black Ro...

Vanaf
R804
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mbazwana, Olifantkus

Izulu Eco Lodge is ideaal geleë in Mbazwana, naby Sodwanabaai en bied goed toegeruste chalets wat oor alles beskik war gaste sal mag nodig kry. Verblyf is beskikbaar in 5 chalets met slaapplek vir 2 tot 4 gaste e...

10% af Aanbod!
VanafR520
R468
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sodwanabaai, Mbazwana

Toad Tree Cabins is geleë in die Afrika-bosveld in Sodwanabaai en voorsien gerieflike selfsorg en suite-verblyf vir 'n romantiese-wegbreek en gesinsvakansies. By Toad Tree Cabins maak gaste kennis met die gees van ...

35% af Aanbod!
VanafR400
R260
per nag, vir 2 mense
Lodge in Sodwanabaai, Mbazwana

Triton Dive Charters & Lodge is in Sodwanabaai aan KwaZulu-Natal se Noordkus geleë. Ons bied akkommodasie in 'n natuurlike dennewoud, net ver genoeg van die geharwar af om rustigheid en ontspanning te verseker. Ak...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sodwanabaai, Mbazwana

Dumehlezi is omtrent 9 km vanaf die hoofstrand in Sodwana geleë. Daar is 8 selfsorg-eenhede, van eenslaapkamer oopplan-eenhede tot drieslaapkamereenhede. Sodwanabaai is 'n paradys met helderblou water en goue stran...

Vanaf
R360
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sodwanabaai, Qondwane

Emoyeni Dive Lodge is in Sodwanabaai geleë en bied selfsorgverblyf. Emoyeni beteken "plek van die wind" in Zulu en die lodge bied ’n keuse tussen en suite-chalets, chalets sonder badkamers of safari-tente. Elke...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sodwanabaai, Qondwane

Seevarkie Guest House is 'n selfsorg-lodge in Sodwanabaai langs die ooskus. Besienswaardighede in dié area sluit Sodwanabaai Nasionale Park, iSimangaliso Moeraslandpark en Sodwanastrand in. Die verblyf bestaan uit...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Qondwane, Sodwanabaai

Nwambu Lodge is 6 km vanaf die iSimangaliso Vleilandpark in Mbazwana, KwaZulu-Natal geleë. Ons bied beide kampeergeriewe en houthut-akkommodasie en kan tot 40 gaste akkommodeer. Daar is 8 toegeruste hout-chalets e...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sodwanabaai, Thungwini

Dune View Cottage bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgkothuis wat op die boonste verdieping in Sodwanabaai geleë is. Dis 'n paradys vir skubaduikers en natuurliefhebbers. Dit skuil hoog teen 'n heuwel, bied 'n li...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Sodwanabaai, Qondwane

Kingfishers Khaya is 'n kothuis wat die hoofhuis grens in Sodwanabaai in die Mbazwana-area. Die eenheid het 'n privaat ingang en het 'n oopplan-uitleg. Die kothuis is toegerus met 'n koninggrootte-bed en 'n enkelb...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Sodwanabaai, Thungwini

Reefteach Lodge is in Sodwanabaai aan Suid-Afrika se Ooskus geleë. Besienswaardighede in die omtrek sluit wildreservate, die Sodwanabaai Nasionale Park, die iSimangaliso Vleilandpark en Sodwanastrand in. Verblyf ...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sodwanabaai, Qondwane

Flat Cat bied gerieflike verblyf sowat 5 km vanaf Sodwanabaai en sowat 4 ure se ry van Durban en 7 ure van Johannesburg af. Verblyf word in selfsorg-chalets, 'n karavaanpark en 'n kampeerterrein gebied wat ideaal i...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za