Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Tembisa besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tembisa.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tembisa akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tembisa Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tembisa Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tembisa

The View Gastehuis is 20 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, en ook halfpad tussen Johannesburg en Pretoria geleë. Ons is naby Tembisa-hospitaal en hoofsnelweë wat maklike toegang bied tot al die plaas...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Tembisa

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Kemptonpark, Birchleigh North

Bella Moon B&B is in die Birchleigh-buurt in Kemptonpark, 15 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Die B&B se ligging bied toegang tot die hoofweë en is halfpad tussen Johannesburg en Pretoria. Die B&B bie...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kemptonpark, Birchleigh North

JJ's bied oornagverblyf in Kempton Park. Die groot dorp is die tuiste van winkelsentrums, Emperor's Palace met sy teaters en restaurante, en die besigste lughawe in Afrika. Dit is 'n uitstekende keuse vir sake-reisi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kemptonpark, Johannesburg

Tshepa Guesthouse bied oornagverblyf in die stil buurt Birch Acres in Kempton park. Dis sowat 9 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en naby verskeie winkelsentrums. Die gastehuis bied verblyf in 4 dubbelkam...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R855
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Olifantsfontein, Gauteng

Palesa Gastehuis is strategies geplaas in Clayville-Oos in Olifantsfontein, net 20 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Ons uitstekende ligging bied maklike toegang tot alle hoofweë, asook sake- en verma...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Birchleigh, Johannesburg

Koedoe Guest House bied gerieflike verblyf in die Birchleigh-buurt in Kempton Park, 15 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Dié gastehuis bied toegang tot hoofweë en is ideaal geleë tussen Johannesburg en ...

Vanaf
R832
per nag (plek vir 2)
B&B in Kemptonpark, Gauteng

Timosha Guest House is 'n 3-ster-B&B geleë in Kempton Park. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oorstopplek naby 'n verskeidenheid geriewe. Ons akkommodasie word aangebied in 35 slaapkamers wat el...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in President Park, Gauteng

Anashe Guest House is deel van die JoDeMa' Estate in Midrand en is sentraal geleë tussen Pretoria, Johannesburg en Kempton Park. Ons ligging is ideaal vir sakelui en privaat gaste ? maklike toegang tot Gauteng se h...

20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR750
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Birch Acres, Gauteng

All over Africa Gastehuis is 'n luukse grasdak-gastehuis in die stil woonbuurt Kempton Park en bied verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Die gastehuis bied 'n gratis optel- en aflaaidiens vanaf O.R. Tambo L...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Midrand, President Park

Bella Khaya is op 'n kleinhoewe in President Park, Midrand, naby die Lory Park Dieretuin. Verblyf is beskikbaar in 2 houtchalets wat elkeen slaapplek vir 2 gaste en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort het....

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Tembisa akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za