Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (46)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (45)

Resensies van Tergniet

4.7 / 5  
volgens 117 resensies
Lees regte resensies van Tergniet van 117 geverifieerde gaste.
Indien jy Tergniet besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tergniet.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tergniet akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tergniet Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tergniet Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Tergniet

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Groot-Brakrivier, Tuinroete

St Ellen 4 is 'n vakansiehuis in 'n veilige kompleks in Groot-Brakrivier net buite Mosselbaai. Daar is ongerepte strande, 'n strandmeer en dis die ideale bestemming vir diegene wat die Tuinroete wil verken. Dié hu...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 500
R2 125
per nag (plek vir 13)
Selfsorg in Reebok, Tuinroete

Reebok Holiday House bied gehalteverblyf op die Tuinroete en is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende wat saam vakansie hou. Dit is naby talle winkels, restaurante, doendinge, die strand en ander besienswaardig...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Reebok, Tuinroete

Grysbok 35387 is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis naby die strand in die kusdorp, Reebok. Dié klein dorpie is tussen Klein-Brakrivier en Groot-Brakrivier en is net 'n kort entjie se ry van Hartenbos, Mosselbaai, G...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Reebok, Tuinroete

Reebok Apartments is halfpad tussen George en Mosselbaai geleë in die stil woonbuurt, Reebok. Die woonstelle is 1 straat van die strandfront af en naby 'n groot getypoel en rotspoele vir kleiner kinders. Verblyf w...

Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Reebok, Tuinroete

Le Roux Holiday House 35478 is 'n ruim huis met slaapplek vir 8 gaste in Reebok, slegs 400 m vanaf die strand. Dié dubbelverdiepinghuis word met 'n trap en 'n houtdek bereik. Drie van die slaapkamers deel 2 badkam...

10% af Aanbod!
VanafR450
R405
per nag, vir 2 mense
B&B in Groot-Brakrivier, Tuinroete

Kontrei B&B bied gastekamers met 'n ontbyt-opsie in Groot Brakrivier. Dié gastehuis is 2 tot 3 km van die strand af en 25 km vanaf Mosselbaai se middedorp. Daar is 3 gastekamers, en elkeen het 'n dubbelbed en 'n o...

Vanaf
R1 770
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Reebok, Tuinroete

De Langer Bly is in Reebok net buite Mosselbaai geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel. Die woonstel is bo-op 'n huis en naby die see. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkam...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Reebok, Tuinroete

Aloe Eden bied sakpas-selfsorgverblyf in Reebok, sowat 800 m vanaf die strand, met 'n uitsig oor die see waar jy die dolfyne en walvisse, tydens die seisoen, kan sien baljaar. Ons is 'n geakkrediteerde lid van die M...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Reebok, Tuinroete

Skoene Uitskop In Reebok bied vakansieverblyf naby Mosselbaai en is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende. Die woonstel is naby al die geriewe en die naaste swemstrand is net 4 km ver by Klein-Brakrivier. Die ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Reebok, Tuinroete

Casa Grande Flat 35438 is in Reebok geleë en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié woonstel beskik oor 2...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za