Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Tesselaarsdal

5 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Tesselaarsdal van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Tesselaarsdal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tesselaarsdal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tesselaarsdal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tesselaarsdal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tesselaarsdal Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Tentekamp in Tesselaarsdal

Bright Valley Tented Chalets is in Tesselaarsdal geleë en word omring deur die majestueuse Overberge. Hiér sal gaste heerlik kan ontspan. Tesselaarsdal is 21 km vanaf Caledon, 38 km vanaf Stanford, 45 km vanaf Her...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tesselaarsdal, Tesselaarsdal

Liefland is net buite die dorp Tesselaarsdal geleë, 20 km vanaf Caledon en Hermanus. Verblyf word aangebied in 'n klipkothuis met 'n oopplan-leefarea met 'n kaggel en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n du...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tesselaarsdal

Heilfontein Lodge bied gastekamers op 'n rustige plaas 4 km vanaf Tesselaarsdal. Dié lodge is gerieflik geleë, sowat 40-50 minute se ry vanaf die Hemel en Aarde-vallei en Hermanus. Verblyf by Heilfontein Lodge be...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
B&B in Tesselaarsdal

Blue Window Guesthouse bied gerieflike kamers net 3 km vanaf die bekoorlike dorpie Tesselaarsdal. Dié gastehuis het 2 slaapkamers in die hoofhuis met pragtige uitsigte oor die vallei of op die berg. Die eerste kam...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Tesselaarsdal, Tesselaarsdal

Spykerskop is op 'n plaas in die dorpie Tesselaarsdal, in die hartjie van die Overberg, geleë. Doendinge in die omgewing sluit die Phillipskop-Bergreservaat, Kleinrivier-lagune en die Fernkloof-natuurreservaat in. ...

Vanaf
R975
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Tesselaarsdal

Heilfontein Log Cabin is 'n selfsorg-houthut op 'n privaat plaas in die Hemel-en-Aardevallei, slegs 7 km van Tesselaarsdal af, 'n klein, skilderagtige dorpie in die Wes-Kaap. Dit is die perfekte wegbreekplek vir gas...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Tesselaarsdal

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Lekkerdroom Farm bied 4 rustieke selfsorg-plaaskothuis tussen Tesselaarsdal se berge naby die Hemel-en-Aarde-vallei. Dit is die ideale plek vir natuurliefhebbers wat wil ontspan. Daar is 4 volledig gemeubileerde se...

Vanaf
R660
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Bertus se Huisie is op 'n kleinhoewe tussen Caledon en Tesselaarsdal naby die asemrowende Hemel-en-Aardevallei geleë. Dié bekoorlike kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n du...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

Phillipskop Mountain Reserve is teen die suidelike hange van die Kleinrivierberge geleë. Dié reservaat is 246 hektaar groot en net 30 minute se ry vanaf Hermanus en 10 minute van Standford af. Die uitsigte oor die...

Vanaf
R3 100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Overberg, Wes-Kaap

Blue Gum Country Estate is weggesteek in die vallei wat grens aan Stanford, net buite Hermanus. Dis 'n werkende wynplaas en hier word wingerde ontwikkel. Hierdie pragtige stukkie paradys is 130 akker groot en is ide...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za