Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Tesselaarsdal

5 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Tesselaarsdal van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Tesselaarsdal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tesselaarsdal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tesselaarsdal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tesselaarsdal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tesselaarsdal Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Tesselaarsdal

Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stanford, Wes-Kaap

White Water Farm is in die Kleinrivervallei naby Stanford geleë en is 'n plattelandse toevlugsoord met manjifieke berglandskappe. Die plaasatmosfeer is baie rustig en gemaklik. Dié geskiedkundige blyplek is die id...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Kom ervaar die spesiale atmosfeer by die Stanford Valley Guest Farm, net 10 km buite Stanford in die Overberg, met 'n pragtige uitsig op die Akkedisberge. Die plaas bied 5 selfsorgkothuise en 10 groot en suite-kame...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

Goodwill Mountain Farm is reg langs die Kleinriviersberg met 'n pragtige uitsig oor die voorheuwels van die Stanfordvallei geleë, en bied 'n oorvloed inheemse fynbos, dennebos, wild, en rus en vrede waarin gaste hu...

Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Stanford, Wes-Kaap

AfriCamps at Stanford Hills bied chalets en is op 'n boetiek-wynplaas 5 minute se ry vanaf Stanford geleë. Die instansie is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike glanskamp-ervaring weg van die stad se ged...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Langekuil Kothuis is op 'n plaas 18 km buite Caledon geleë en beskik oor 2 selfsorg-eenhede. Kothuis 1 het 2 slaapkamers en deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoo...

Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

Stanford Hills Cottages is op die geskiedkundige Weltevrede Plaas geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf naby Stanford, 'n oulike dorpie aan die oewer van die Kleinrivier. Verblyf word aangebied in 3 verskillen...

15% af Aanbod!
VanafR600
R510
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Boland, Wes-Kaap

Die Khaya is op 'n plaas tussen Hermanus en Caledon en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike kothuisie wat tussen die berge skuil. Dié kothuis is in 'n vreedsame omgewing en goed toegerus. Die kothuis is ...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Stanford, Limpopo

The Little Farmhouse is in 'n rustige woudomgewing op ons plaas net 'n paar kilometer van Stanford af geleë. Dié versteekte skat het 'n plattelandse karakter met dik mure, donker balke en 'n groot kaggel binne. Ko...

Vanaf
R3 630
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Goudinie Self-catering Guest House is 'n selfsorghuis vir 6 gaste net 22 km van Caledon af. Die ruim huis beskik oor 3 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer ...

15% af Aanbod!
VanafR800
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

StoneHouse Stables is 'n selfsorghuis op 'n melkplaas sowat 20 km van Stanford af. Die plaas is die ideale plek om te bly as jy die Overberg wil verken. Hierdie rustieke dog bekoorlike plaashuis het slaapplek vir ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za