Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Tesselaarsdal

4.7 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Tesselaarsdal van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Tesselaarsdal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tesselaarsdal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tesselaarsdal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tesselaarsdal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tesselaarsdal Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Tesselaarsdal

Vanaf
R2 300
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

Reed Cottage at Stanford is 'n stylvolle en luukse kothuis in 'n boomryke buurt in Stanford. Dit is naby die middedorp en die oewer van die Kleinrivier. Dié ouwêreldse dorpie bied 'n verskeidenheid winkels, galery...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Oudekraal is 'n huis op 'n werkende plaas 26 km van Caledon en 30 km van Napier af. Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n koningingr...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

Stanford Holiday House is in die pragtige dorpie Stanford geleë. Die restaurante, stalletjies en die Kleinrivier is alles binne stapafstand. Stanford is geleë tussen Hermanus en Gansbaai. Die huis het 3 slaapka...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Stanford, Wes-Kaap

Stanford River House is 'n lieflike selfsorg-dubbelverdiepinghuis aan die oewer van die Kleinrivier in die stil Overbergse dorpie Stanford. Die huis bied 'n ontspanne wegbreek en pragtige uitsigte oor die Kleinrivie...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

Osborne Cottages bied selfsorgverblyf in die hartjie van die historiese dorp, Stanford, in 'n stil woonbuurt wat ook die beginpunt van 'n lekker staproete al langs die Kleinrivier het. Gaste kan ook 'n bootrit op di...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Hotel in Stanford, Wes-Kaap

Stanford Hotel is in 1920 gebou en is in die hartjie van Stanford. Verblyf is beskikbaar in 'n gesinsuite, 2 dubbelkamers, 'n 2-enkelbedkamer, Luca's lodge, Bambi Cottage en Sixpence Cottage. Die gesinsuite, 2 dub...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

The Blue House is in die bekoorlike, klein dorpie Stanford tussen Hermanus en Gansbaai in die Wes-Kaap geleë. Dit bied die ideale akkommodasie as jy die Overberg en die kus wil verken. Die huis het 2 slaapkamers m...

50% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 700
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

10 Vleistraat is in die rustige dorp Stanford en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of sakereisigers. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die huis, wat op 'n residensiële ...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

Stanford Still is in Stanford in die Wes-Kaap geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy staproetes, vierwielmotorfiets-roetes, bierproe en ikoniese besienswaardighede, waaronder die Phillipskop-bergreservaat, Pant...

Vanaf
R2 350
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

Buchu and Num-num bied selfsorgverblyf in die bekoorlike dorpie Stanford. Die erf bied 'n uitsig oor die dorp se groenigheid en is naby 'n rits restaurante, winkels en die Kleinrivier geleë. Hierdie vakansiehuis h...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]