Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Tesselaarsdal

5 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Tesselaarsdal van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Tesselaarsdal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tesselaarsdal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tesselaarsdal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tesselaarsdal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tesselaarsdal Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Tesselaarsdal

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

The Apartments at The Fox and Talbot Gallery bied gehalte-selfsorgverblyf in die sonderlinge dorpie Stanford. Die dorpie het verskillende winkels, galerye, restaurante, koffiewinkels en doendinge om te geniet. Verb...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Hotel in Stanford, Wes-Kaap

Die Stanford Hotel is 'n historiese hotel wat in die hartjie van Stanford geleë is. Daar is slaapplek vir 18 gaste wat deel en dan is daar ook 2 selfsorgkothuise. Die dekor dateer uit die 1920's. Die hotel het anti...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

The Blue House is in die bekoorlike, klein dorpie Stanford tussen Hermanus en Gansbaai in die Wes-Kaap geleë. Dit bied die ideale akkommodasie as jy die Overberg en die kus wil verken. Die huis het 2 slaapkamers m...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

Amble Side is 'n ruim eenheid met 2 vertrekke in 'n lieflike tuin in die historiese omgewing van Stanford. Die eenheid grens aan die hoofwoning, maar het 'n privaat ingang en 'n stoep. Die slaapkamer het 'n koningi...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

Stanford Country Cottages - Horseshoe Cottage is 'n knus kothuis in die hartjie van die bewarea met 'n pragtige uitsig oor Stanford Village Green. Dié smaakvol opgeknapte kothuis is ideaal vir 'n gesin of 'n groep...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

Jou gasheer en gasvrou, Barry en Adrienne Jones, sal jou met aankoms ontmoet en verduidelik hoe om by die eiendom te kom. Volg die oprit na die ruim, veilige parkeerplek op die perseel vanwaar jy jou bagasie deur di...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

Bugler's Cottage is 'n unieke, romantiese kothuis in Stanford wat 'n ideale wegbreekplek bied vir besoekers wat net wil ontspan of die suidelike puntjie van die kontinent wil verken. Gaan stap in die dorp en verken ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stanford, Wes-Kaap

Rhus Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike nuut opgeknapte tuin-ateljee, ideaal vir paartjies op soek na die rustigheid van 'n klein dorpie in Stanford. Die kothuis is in die agtertuin geleë op d...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

B's Cottage is in Stanford, 'n regte Kaapse dorpie. Stanford is tussen Hermanus en Gansbaai en is ideaal vir 'n ontspanne wegbreek in 'n historiese dorpie met antieke winkels, gehalte-restaurante, wingerde en koffie...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

Casa Limoncello is in Stanford se hoofbewarea geleë en net 'n paar minute se stap vanaf die Village Green, winkels, restaurante en rivier in Stanford. Dit is 'n merkwaardige erfenishuis wat in 1920 as 'n winkel-won...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za