Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Thaba Nchu

3.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Thaba Nchu van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Thaba Nchu besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Thaba Nchu.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Thaba Nchu akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Thaba Nchu Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Thaba Nchu Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 315
per nag, vir 2 mense
Hotel in Thaba Nchu

Black Mountain is in die hartjie van Maria Morka Natuurresrevaat in die Vrystaatse dorpie Thaba 'Nchu geleë. Dit is 60 km oos van Bloemfontein. Dit is die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na akkomm...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Thaba Nchu

Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Tweespruit, Vrystaat

The Nursery is aan die voet van die Ngaona-berg op 'n plaas wat 16 km vanaf Tweespruit en 88 km buite Bloemfontein is. Dié plaashuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tweespruit, Vrystaat

Awimaweh is 'n oord en konferensiesentrum in Tweespruit aan die oewer van die Armenia Dam en bied manjifieke uitsigte oor die dam en die omliggende berge. Ons bied selfsorg-akkommodasie in volledig toegeruste chale...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Excelsior, Vrystaat

Moja's is 'n bekoorlike gastehuis wat gerieflike verblyf in Excelsior bied. Dis 'n klein plaasdorpie 'n uur vanaf Bloemfontein. Die gastehuis bied verblyf in 2 B&B-kamers in die huis. Die slaapkamers is in die hoo...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR350
R280
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bloemfontein, Vrystaat

The Farm Windhoek is 40 km buite Bloemfontein. Dié ou plaashuis is perfek vir gaste wat op soek is na 'n stil plaaswegbreek. Die plaas is omring deur 2 heuwels met lekker staproetes en asemrowende uitsigte oor die ...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR240
R180
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Malotiroete, Vrystaat

Eingedi Retreat is ’n wildplaas in die Oos-Vrystaat en bied 10 unieke chalets/houthuisies. Hier is verskeie doendinge vir jonk en oud. Ons somers is warm en lewendig en winters vars met knus aande en matige dae. ...

Vanaf
R340
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Malotiroete, Vrystaat

Villa St Joseph is aan die voet van die Platberg op 'n 1000-hektaar plaas net 10 km buite die dorpie Ladybrand. Selfsorgverblyf is beskikbaar in 2 losstaande eenslaapkamerhuise, huis 2 en 7, met aparte slaap- en si...

15% af Aanbod!
VanafR600
R510
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bloemfontein, Vrystaat

Ruresta Guesthouse is in die spoggerige woonbuurt Langenhovenpark in Bloemfontein geleë. Dit is net 6 km van Mimosa Mall en die Loch Logan Waterfront af. Ons het 2 selfsorg-eenhede. Die eerste eenheid het slaapple...

20% af Aanbod!
VanafR460
R368
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bloemfontein, Vrystaat

Akwêla Guest Farm is in Bloemfontein geleë op 'n 26-hektaar plaas. Daar is 'n kort grondpad wat na die gasteplaas lei. Verblyf word gebied in 3 selfsorg-eenhede, 2 gesinskamers en 'n dubbelkamer. Die gasteplaas ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vrystaat

Jannie en Marelize van der Walt, jou gaste, nooi jou uit om die egte gasvryheid van die plaas-omgewing by die Mooispruit B&B te kom ervaar. Mooispruit B&B is net 3,5 km van die N1 af geleë, wat dit die ideale oorna...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Thaba Nchu akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Vrystaat blad indien jy na meer Vrystaat akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za