Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (22)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (21)

Resensies van The Island

4.7 / 5  
volgens 29 resensies
Lees regte resensies van The Island van 29 geverifieerde gaste.
Indien jy The Island besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in The Island.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Island akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as The Island Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

The Island Akkommodasie

22 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in The Island

Sedge Cottage is 'n pragtige selfsorg-vakansiekothuis op The Island, 'n reservaat in die kusdorpie Sedgefield. Die kothuis het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer he...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in The Island

Holiday House - Sedgefield is 'n selfsorghuis in Sedgefield Island. Die huis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie, naby die strandmeer en verskeie aktiwiteite op die Tuinroete. Dié ruim hu...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in The Island

33 Jan Van Riebeeck Street bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim vakansiehuis. Dié tweeslaapkamerhuis is lekker naby die Wild Oats Community Farmer's Market in Sedgefield. 33 Jan Van Riebeeck Street het slaa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in The Island

Island Escape bied luukse selfsorgverblyf aan die oewer van Swartvlei in Sedgefield. Dis naby strande, restaurante, winkels, banke en ander geriewe. Island Escape is op 'n groot waterfront-erf geleë en grens aan ...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in The Island

Estuary Breeze bied uitstekende selfsorgverblyf in die hartjie van die Tuinroete op Die Eiland in Sedgefield. Estuary Breeze is aan die oewer van die Swartvleirivier in die Sedgefield Bewarea geleë. Die verblyf se ...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in The Island

Sedge Island House is in 'n stil sekuriteitskompleks op The Island in Sedgefield geleë. Dis 'n pragtige strand-villa wat tussen George en Knysna op die immergewilde Tuinroete in die Wes-Kaap lê. Dié dorpie word o...

Vanaf
R825
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in The Island

House Hibiscus is in 'n bewarea in die kusdorpie Sedgefield op die Tuinroete geleë. Dié huis is naby die Swartvlei-riviermonding en die strand. Verblyf word aangebied in 2 privaat selfsorg-eenhede op die eienaar ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in The Island

Lavendel Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in ‘n gerieflike tweeslaapkamerkothuis op The Island in Sedgefield, 280 m van die strandmeer af. Dis naby die Saterdag-markie en ideaal vir diegene wat die Tuinroet...

Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in The Island

Island Cottage bied selfsorgverblyf wat in The Island, Sedgefield, op die Tuinroete geleë is. Dis huislik, gerieflik, volledig toegerus en geskik vir paartjies, gesinne en sakereisigers. Verblyf word gebied in 'n ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in The Island

The Island Studio is in Sedgefield, Wes-Kaap, 'n area wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, staproetes, strande en ikoniese besienswaardighede, waaronder Gerickes Point, Wild Oats Community Farmers Market...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in The Island

Paradys op Die Eiland is ’n ruim huis met slaapplek vir 6 gaste in The Island. Dié dubbelverdiepinghuis is gerieflik gemeubileer en bied 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in The Island

Garden Route Island Guesthouse is in Sedgefield op die Tuinroete geleë. Dis stapafstand vanaf die Wild Oats-plaasmark en bied bekostigbare verblyf in 5 en suite-slaapkamers wat onlangs opgeknap is. B&B-verblyf kan ...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in The Island

Sedgefield Island Holiday House is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis, ideaal geleë op The Island, 'n kort afstand vanaf die bekende Wild Oats-markie in Sedgefield. Die lieflike huis is troeteldiervriendelik en sp...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in The Island

The Tree House is 'n gerieflike, ruim selfsorg-eenheid met slaapplek vir 5 persone. Ons is op die strandmeer in Sedgefield, op die Tuinroete, en bied ideale verblyf vir gesinne en vriendegroepe wat hierdie pragtige ...

Vanaf
R4 600
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in The Island

Avemore at Sedgefield is 'n lieflike gesinsvakansiehuis in Sedgefield. Die ruim balkon by Avemore kyk oor die indrukwekkende Outeniekwaberge en Swartvlei-strandmeer. Jy sal vrede en stilte hier vind sonder verkeer e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za