Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Hersham (5)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (12)

Resensies van The Island

4.6 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van The Island van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy The Island besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in The Island.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Island akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as The Island Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

The Island Akkommodasie

12 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in The Island

A Bit of Home bied 2 selfsorg-eenhede wat naby Die Eiland in Groot-Brakrivier geleë en is halfpad tussen George en Mosselbaai. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander b...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR2 200
R1 980
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hersham, The Island

Hersham Cottage is in 'n stil straat in Hersham, Groot-Brakrivier op die Tuinroete geleë. Kom geniet 'n pragtige see-uitsig en dis stapafstand van die strand af. Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkame...

Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in The Island

Island Breeze @ 70 bied gerieflike verblyf vir 10 gaste in The Island. Verblyf word in 'n drieslaapkamerhuis en 'n tweeslaapkamerwoonstel aangebied. Die hoofslaapkamer in die huis het 'n koninggrootte-bed en 'n en ...

Vanaf
R5 320
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in The Island

Riverfront Holiday House 35235 bied selfsorgverblyf vir tot en met 10 persone aan die oewer van die rivier in Groot-Brakrivier. Dié ruim huis beskik oor 3 slaapkamers in die huis en 2 slaapkamers in die woonstel....

20% af Winteraanbod!
VanafR4 360
R3 488
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Groot-Brakrivier, The Island

Quascateer is uitstekend geleë op The Island in Groot-Brakrivier. Die huis bied 'n uitsig oor die rivier en is ideaal vir gesinne wat lekker langs die vuur wil kuier, terwyl die kinders op die gras speel. Die huis ...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in The Island

Linga Longa Beach House is 'n bekoorlike selfsorghuis wat op Die Eiland in Groot-Brakrivier geleë is. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede op die Tui...

Vanaf
R2 380
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in The Island

The Nook is 'n bekoorlike selfsorghuis in Groot Brakrivier op die Tuinroete. Dié vakansiehuis is naby die riviermonding en is 'n paar minute se stap van die strand af. Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkam...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hersham, The Island

Hersham Place is in Groot-Brakrivier, op die Tuinroete, slegs 5 minute se ry van die strand af geleë. Die gastehuis is 19 km vanaf George Lughawe en 29 km vanaf Mosselbaai. Hierdie gastehuis bied slaapplek in 2 ap...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in The Island

7 on Franklin is in Hersham, Groot Brakrivier geleë en bied gehalte verblyf vir 'n familie of groep vriende. Die huis is naby verskeie winkels, restaurante, die strand en ander doendinge en besienswaardighede. Di...

Vanaf
R3 100
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Hersham, The Island

Milkwood Cottage is ’n selfsorghuis in ’n stil, groen vallei in die kusdorpie Hersham op die Tuinroete. Die ongerepte strand is sowat 10 minute se stap of slegs ’n kort entjie se ry van die kothuis af. Die M...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]