Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy The Links besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in The Links.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Links akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as The Links Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

The Links Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf The Links

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Mountain View @ 102 is 'n eenslaapkamerwoonstel op die eienaar se perseel in Somerset-Wes. Dié skilderagtige dorp word omring deur pragtige berge en wingerde, met uitsigte oor die kobaltblou oseaan en strande. Die...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Penny Lane Lodge is in Somerset-Wes geleë. Ons bied akkommodasie in 6 selfsorg-eenhede wat ideaal is vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Gaste kan by die swembad en die braai-area ontspan of 'n kort entjie ...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Bethesda Apartment is ’n eenheid op die eienaar se perseel in Somerset-Wes. Die perseeel is slegs 4 km vanaf Somerset Mall. Dié gemeubileerde eenheid het ’n privaat ingang en 1 slaapkamer. Die kamer het ’n d...

Vanaf
R495
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Meyer's Den is in Somerset-Wes, 40 km vanaf Kaapstad in die Helderberg-area en bied 'n prentjiemooi omgewing, heerlike kos en wyn en opwindende bestemmings soos Blue Rock Adventure Park en Monkey Town. Verblyf is b...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Greenway Rise, Wes-Kaap

Die pragtige gebou is in 1930 opgerig en sy oorspronklike bekoorlikheid het behoue gebly sodat almal dit vandag nog kan geniet. Die 4-ster-gastehuis met sy Kaaps-Hollandse bekoring is 'n hartlike en verwelkomende b...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

40 Winks Accommodation (Somerset-Wes) is in die skilderagtige Somerset-Wes geleë, ver van die stad se gejaag af en is die ideale plek vanwaar gaste die Wes-Kaap kan verken en verskeie besienswaardighede kan geniet....

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Greenway Rise, Wes-Kaap

KaapsePracht is 'n moderne gastehuis in die pragtige dorp Somerset-Wes. Dit is in 'n rustige woonbuurt geleë aan die voet van die Helderberge en is net 20 minute se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe af. Verbl...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerset-Wes, Wes-Kaap

KhashaMongo Gastehuis is in Somerset-Wes en bied verblyf met 'n asemrowende uitsig op die Hottentots-Hollandberge. Eienaars Chantal en Robby Langer vermaak hul gaste met hartlike gasvryheid. Die naam Khasha Mongo i...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Greenway Rise, Wes-Kaap

Coronation Avenue is 'n selfsorghuis in die middel van Somerset-Wes net buite Kaapstad. Die huis is ideaal vir 'n gerieflike vakansie of vir sakereisigers. Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapka...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R985
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Monte Sereno, Wes-Kaap

Stella's Accommodation is 'n gerieflike selfsorg-woonstel in Somerset-Wes wat perfek is vir sakereisigers en vakansiegangers. Dié woonstel het 'n leefarea met lugversorging op die boonste verdieping en daar is ook...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za