Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Wilds besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in The Wilds.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Wilds akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as The Wilds Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

The Wilds Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
20% af Aanbod!
VanafR695
R556
per nag (plek vir 1)
B&B in Pretoria-Oos, The Wilds

B&B in The Wilds bied verblyf op 'n veilige landgoed in die ooste van Pretoria. Dit bied 'n gerieflike en netjiese eenheid vir sakereisigers, verkoopsmanne of gaste wat 'n pasiënt in die area besoek. Dit is op 'n...


Akkommodasie binne 10 km vanaf The Wilds

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

La Petite Maison Woodhill is direk oorkant Pretoria-Oos Hospitaal, Parkview-winkelsentrum, Rockwood-teater flieksale en restaurante. Dit is ook 5 km vanaf Menlyn Maine en Sun Time Arena & Casino. Dié eenheid is ge...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

Zesty Inn is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Pretoria-Oos. Die kompleks is naby winkelsentrums, hospitale, restaurante, skole en hoofpaaie. Dié grondverdiepingwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste e...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Pretoriuspark

Gracehaven Gastehuis is in 'n sekuriteitskompleks in Pretoria-Oos geleë, met maklike toegang tot die N1, N4, en R21 via Garsfonteinweg, en bied 2 ruim eenhede op die boonste verdieping. Gaste kan die Seabreeze-kam...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Woodhill Golf Estate, Pretoria-Oos

Eastern Hills bied gerieflike selfsorg-verblyf op die Woodhill Gholflandgoed in Pretoria. Gaste kan ’n moderne kothuis op die grondverdieping met ’n privaat ingang en parkeerplek bespreek. Die kothuis het 1 sl...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria-Oos, Pretoria

The Woodpecker Inn is 'n luukse gastehuis in die toonaangewende Woodhill Golf and Residential Estate en bied sekuriteit van die hoogste standaard. Die verblyf bestaan uit 7 en suite-slaapkamers met swart- en geelh...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Bly
B&B in Pretoria-Oos, Pretoria

Bly B&B is 'n luukse nuwe toevoeging tot Blos Café, 'n puik restaurant in die hartjie van Pretoria-Oos. Ons 3 en suite-kamers is kunstig ontwerp. Elke kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed, DStv-kanale, WiFi,...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoriuspark, Pretoria-Oos

Kington Guest-suite is in Pretorius Park, Pretoria, geleë en het slaapplek vir 4 gaste in 2 eenhede. Dit is ideaal vir sakereisigers en besoekers aan die hospitaal in die omgewing. Di gastesuite het 'n slaapkamer ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Garsfontein

Xaviera Gastehuis is in Pretoria geleë en geskik vir gesinsvakansies en sakereisigers. Ons kamers is elegant, gerieflik, skoon en word daagliks ook skoongemaak. Ons gehalte linne en matrasse verseker 'n goeie nagru...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Faerie Glen, Pretoria-Oos

Roux's Res is 'n bekoorlike B&B in Faerie Glen, Pretoria. Dié onderneming is lekker naby winkelsentrums, restaurante en hospitale. Ons het slaapplek vir maksimum 2 gaste in die hoofeenheid op die eienaar se perse...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Olympus

La Camarque Self-catering Accommodation is op die gasheer se perseel geleë en bied 'n pragtige uitsig op 'n veilige landgoed in Zwavelpoort in Pretoria-Oos. Die landgoed is ideaal geleë, net 'n kort rit vanaf vers...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR870
R740
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Moreletapark

14 Candlewood Guesthouse is 'n selfsorgeenheid op die eienaar se woonerf in die Woodlands Lifestyle-sekuriteitskompleks in Moreletapark, Pretoria. Verblyf is beskikbaar in 1 woonstel met slaapplek vir 3 gaste. Die...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Garsfontein, Pretoria-Oos

The African Penguin Guest House & Conference Centre is 'n boetiekgastehuis in Garsfontein, 'n oostelike voorstad van Pretoria. Ons passie is om na ons gaste om te sien en die essensiële dinge in die lewe te waardee...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 600
R1 120
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Woodhill Golf Estate, Pretoria-Oos

@ The 14th Hole bied lieflike selfsorgverblyf op die Woodhill Gholflandgoed met gehaltesekuriteit. Die eenheid is op die eienaar se perseel en is reg langs die 14de putjies op hierdie gesogde gholfbaan. Die eenheid...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria-Oos, Pretoriuspark

The Tree House bied gerieflike oornagverblyf in Garsfontein in Pretoria. Dié verblyf bestaan uit 'n gaste kamer op die boonste verdieping. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n to...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR690
R587
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoriuspark

Willow Ellipsis B&B and Self Catering Apartment bied gehalte-verblyf in die rustige voorstad van Pretoria, Garsfontein. Pretoria is welbekend as die Jakarandastad as gevolg van die ligpers bome wat die strate vol st...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Pretoria

Windmills Rest is in Shere in Pretoria en bied verskeie eenhede met slaapplek vir 2 - 4 gaste. Gaste kan een van 4 kamers bespreek: Biko, Thuli, Thambo of Hani. Elke kamer het lugversorging, 'n privaat ingang, 'n k...

Voorkeurvennoot
20% af Aanbod!
VanafR870
R696
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Garsfontein, Pretoria-Oos

730 On Sher in Garsfontein is 'n selfsorg-eenheid wat gerieflik gemeubileer is en vir 2 gaste geskik is. Die eenheid het 'n oopplan-uitleg, 'n privaat ingang, en is ideaal vir paartjies, enkel- en sakereisigers. Di...

Vanaf
R880
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Faerie Glen, Pretoria-Oos

Ammonite Self-catering is 'n gerieflike kothuis vir 4 in Faerie Glen, Pretoria. Die kothuis het 'n privaat ingang en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en '...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Shere, Pretoria-Oos

Sherewood Lodge is 'n boetiek-gastehuis wat in Shere in Pretoria geleë is en 10 individueel gemeubileerde kamers asook 2 konferensielokale bied. Kenmerkend aan die lodge is die lowerryke plantegroei met koors-, rot...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za