Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Wilds besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in The Wilds.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Wilds akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as The Wilds Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

The Wilds Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf The Wilds

35% af Langtermyn-verblyf!
VanafR600
R390
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Shere, Pretoria-Oos

Patches Country Cottages bied gerieflike plattelandse selfsorgverblyf in die luukse woonbuurt Shere in Pretoria-Oos. Dié kothuis is geskik vir 2, is in 'n tuin geleë en het 'n privaat ingang. Die oopplan-kothuis...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Shere, Pretoria-Oos

25 on Catherine is op 'n rustige landgoed in Shere, Pretoria geleë en bied gerieflike verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dis naby winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die gastehuis het 8 sla...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Moreletapark, Pretoria-Oos

Arum Lily Guest Cottages is in Moreletapark, 'n lowerryke woonbuurt in Pretoria-Oos geleë. Dié gastehuis is naby die Moreleta Kloof Natuurreservaat waar sebras, Springbokke, blesbokke, volstruise en nog meer vryli...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Moreletapark, Pretoria-Oos

House Mulberry is in 'n veilige, omheinde residensiële area met 'n valhek-ingang genaamd Moreleta Village. Die Moreleta Square-sentrum is stapafstand van die gastekamers af. Die gastehuis bied 2 slaapkamers met lu...

Vanaf
R1 560
per nag, vir 2 mense
Hotel in Moreletapark, Pretoria-Oos

Die Blue Diamond Boutique Hotel is in die rustige Moreletakloof geleë, binne vinnige bereik van die besige sakekern, gholfbane, parlementsgeboue, uitstekende hospitale, puik restaurante, kafees en kroeë. Verblyf ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Moreletapark, Pretoria-Oos

Modern Retro Apartments is moderne, goed toegeruste selfsorgeenhede op die eienaar se perseel op 'n 24 uur-sekuriteitslandgoed in Moreletapark, Pretoria. Die eenhede het hul eie ingange. Verblyf is beskikbaar in di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R475
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Garsfontein, Pretoria-Oos

Die Plaashuis is 'n gerieflike selfsorg-eenheid in Garsfontein se woongebied met slaapplek vir tot 4 gaste. Hierdie oopplan-eenheid is ideaal vir 'n gesin en het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is '...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Moreletapark, Pretoria-Oos

513 on Mulberry is 2,5 km van Pretoria-Oos Hospitaal geleë. Dit is in Moreleta Village geleë - 'n baie veilige area met 'n sekuriteitsbeheerde ingang. Die verblyf is ideaal vir 'n sakereisiger, hospitaalbesoekers ...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Pretoria

Ons Spaanse Villa op 'n perdelandgoed is teen 'n prentjiemooi berg geleë en spog met die beste geriewe, uitstaande spyseniering en professionele personeel. Monte De Dios is die ideale keuse wanneer jy op 'n venue ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wapadrand, Pretoria-Oos

Jopasso Guest House is 'n luukse gastehuis wat aan die voet van die Bronberge in Pretoria se oostelike voorstede geleë is. Dié gastehuis bied gasvryheid, privaatheid, gerief en skouspelagtige uitsigte en 'n inheem...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]