Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (67)
Hotelle (2)
Selfsorg-eenhede (65)

Resensies van Theseneiland

4.9 / 5  
volgens 48 resensies
Lees regte resensies van Theseneiland van 48 geverifieerde gaste.
Indien jy Theseneiland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Theseneiland.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Theseneiland akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Thesen Island Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Theseneiland Akkommodasie

66 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Theseneiland

Stylish Living on the Water is 'n woonstel op die Thesen Island-landgoed in Knysna wat van mensgemaakte eilandjies gemaak is. Die verblyf het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers wat uitkyk o...

Vanaf
R2 160
per nag, vir 2 mense
Hotel in Theseneiland

The Lofts Boutique Hotel is in Thesen-eiland in die hartjie van Knysna. Knysna is die Tuinroete wat bekend is vir sy pragtige gholfbane, strandmeer, woude, rivier en strande. Dit is 'n puik omgewing vir avontuurlief...

10% af Aanbod!
VanafR1 800
R1 620
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Theseneiland

Thesen Island Loft Apartments bied selfsorgverblyf in solder in die middel van Thesen-hawedorp. Dit is stapafstand van die dorp se vermaak, eetplekke en aktiwiteite en vorm deel van die dorp se opwinding en vakansie...

Vanaf
R9 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Theseneiland

Edgewater Studio bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel met 'n tuintjie wat op die waterrand geleë is. Edgewater Studio is op die Theseneiland in Knysna geleë, binne stapafstand vana...

Vanaf
R1 380
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Theseneiland

TH6 Long Street is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in die wêreldbekende Theseneiland Blouvlaglandgoed in Knysna. Die hoofstrand van hierdie gewilde dorp is ’n wonderlike mengelmoes van restaurante, boetieks, kantore...

Vanaf
R1 997
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Theseneiland

Knysna Houseboats, in Thesen-eiland in Knysna, bied ten volle toegeruste, selfgedrewe huisbote, waarop jy jou vakansie kan deurbring deur saggies langs Knysna se pragtige en skilderagtige riviermonding te vaar. Geen...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Theseneiland

Edgewater Loft is in Thesen Islands in Knysna op 'n baie privaat hoekie van die ontwikkeling met oorgenoeg parkeerplek geleë. Die eienaar woon op die perseel en het volledige toegang tot die swembad. Die solder he...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Theseneiland

Hammock Island Loft Apartment is 'n selfsorgwoonstel in Thesen Island in die Knysna-riviermonding. Die marina spog met verskeie ontwerperstoekennings en het ook Blouvlag-status. Verder het jy toegang tot 'n skuiling...

Vanaf
R3 795
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Theseneiland

K6 Khoi Island is 'n warm en verwelkomende vakansiehuis op die kanaal van die Thesen Eilande. Daar is 'n heerlike oopplan-leefarea wat na die stoep met ingeboude braaigeriewe, 'n uitsig oor die water, 'n privaat gaz...

Vanaf
R3 900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Theseneiland

The Turbine Boutique Hotel and Spa is een van Suid-Afrika se mees buitengewone hotelle en dis op Theseneiland in Knysna geleë. Dit bied luukse verblyfopsies, heerlike disse en die mooiste uitsigte. Die hotel was 'n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Thesens Island akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Knysna blad indien jy na meer Knysna akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]