Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Thornhill

4 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Thornhill van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Thornhill besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Thornhill.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Thornhill akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Thornhill Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Thornhill Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
15% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 350
R1 148
per nag (plek vir 2)
Lodge in Thornhill

Jbay Zebra Lodge is in Thornhill, Jefferysbaai en bied 'n pragtige panoramiese uitsig oor die aanloklike en kristalagtige water van die Indiese Oseaan. Gaste kan ook 'n romantiese boservaring met die teenwoordigheid...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Thornhill

Owl's Nest is ideaal geleë, net langs die N2 tussen Gqeberha (Port Elizabeth) en Jeffreysbaai. Dit is ook net 'n kort entjie vanaf die plaasgemeenskap, Thornhill. Verblyf word aangebied in 6 selfsorgsuites wat elk...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Thornhill

Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kouga-Omgewing, Oos-Kaap

Bergrivier is gerieflik geleë in die luisterryke Oos-Kaap, net 50 km wes van Gqeberha (Port Elizabeth), en naby die N2. Die gewilde strandoorddorp Jeffreysbaai is net 35 km hiervandaan in 'n suid-westelike rigting....

Vanaf
R840
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kouga-Omgewing, Oos-Kaap

Simbonga Game Farm is 20 km vanaf die kusdorpie Jeffreysbaai. Dié plaas bied verblyf in luukse permatente met selfsorggeriewe. Elke tent het 'n dubbelbed en/of enkelbeddens, 'n en suite-badkamer, en braaigeriewe....


Akkommodasie binne 50 km vanaf Thornhill

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Gamtoosmond, Kouga-Omgewing

Gamtoos River Mouth Holiday House bied selfsorgverblyf, en is in 'n veilige oord, naby die Gamtoos-riviermond geleë. Die huis is volledig gemeubileer en het 3 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n dub...

Vanaf
R280
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kouga-Omgewing, Oos-Kaap

The Gamtoos Ferry Hotel is naby Jeffreysbaai geleë en bied gehalteverblyf met 'n uitsig oor die Gamtoosrivier. Die hotel het 'n stoep wat reg rondom strek en is sowat 15 km vanaf Jeffreysbaai en 55 km vanaf Gqeberh...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gamtoosmond, Kouga-Omgewing

Gamtoos Guest Home is 'n selfsorg-eenheid wat aan die eienaar se huis grens in Gamtoos. Die eenheid het 'n privaat ingang, asemrowende uitsigte en is 'n kort entjie vanaf die strand en riviermond. Dié tweeslaapka...

Vanaf
R1 485
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Blue Horizon Bay, Uitenhage Farms

Opi-See Selfsorg is 'n selfsorg-woonstel vir 4 gaste en is op 'n duin in Blue Horizon Bay met 'n uitsig oor die see. Dié woonstel lei na 'n houtdek en het 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en 'n leefarea. Die s...

10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 600
R1 440
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Blue Horizon Bay, Uitenhage Farms

White Horses bied gerieflike verblyf in 'n selfsorghuis op 'n duin in die prentjiemooi dorpie Blue Horizon Bay, tussen Gqeberha (Port Elizabeth) en Jeffreysbaai. Hierdie strandhuis het pragtige see-uitsigte vanaf di...

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blue Horizon Bay, Uitenhage Farms

Blue Horizon Bay Guest House is in Blue Horizon Bay, 28 km van Gqeberha (Port Elizabeth), en 60 km van Jeffreysbaai af in 'n natuurbewaringsreservaat geleë en spog met 'n pragtige uitsig oor die Indiese Oseaan. Die...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]