Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Tierfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tierfontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tierfontein akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tierfontein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tierfontein Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R2 999
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Malmesbury, Tierfontein

Abbotts Hill bied selfsorgverblyf in 'n plaashuis op 'n heuwel op 'n wynplaas. Dit word omring deur wingerd en bied 'n uitsig oor die golwende heuwels van die Swartland in Malmesbury. Abbotts Hill bied ouwêreldse...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Tierfontein

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Malmesbury, Swartland

Malmesbury Guesthouse is in Malmesbury geleë en bied B&B-verblyf in 'n stylvolle en rustige area. Malmesbury is in die hartjie van die Swartland geleë en is met pragtige bergreekse en graanlanderye omring. Die ga...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Malmesbury, Swartland

Rust en Vrede is in Malmesbury en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n paartjie of sakereisiger. Malmesbury is in die hartjie van die Swartland se wynroete en word deur pragtige berge en graanlande omring. Die w...

10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR850
R765
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Malmesbury, Wes-Kaap

50 Shades of Hay is 'n lieflike plaas op die Groenerivier-Landgoed sowat 45 km buite Kaapstad. Die plaas beskik oor gastekamers en 'n unieke funksie-venue, genaamd Stables. Daar is 8 en suite-gastekamers. Sewe van ...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Malmesbury, Swartland

SuNel Guest Rooms is in Malmesbury, die grootste dorp in die Swartland, sowat 65 km noord van Kaapstad geleë. Ons bied verblyf in 4 gastekamers, elkeen met óf 'n koningingrootte-bed óf 2 driekwartbeddens. Elkeen...

Vanaf
R705
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Malmesbury, Swartland

Hill Stay bied gastekamers in die hartjie van Malmesbury wat sowat 70 km noord van Kaapstad geleë is. Verblyf is beskikbaar in 6 kamers wat elk geskik is vir 1 of 2 gaste. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Malmesbury, Wes-Kaap

The Barnard's Barnyard bied selfsorgverblyf, en is op 'n privaat plaas in Malmesbury geleë. Die eiendom bied 'n verskeidenheid doendinge. The Barnard's Barnyard beskik oor 3 kothuise wat elkeen slaapplek aan 4 gas...

Vanaf
R1 644
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Malmesbury, Swartland

Table Mountain Guesthouse is in 'n stil buurt in Malmesbury geleë en bied 'n keur van lieflike gastekamers. Die kamers het lugversorging, koningingrootte-, dubbel-, driekwart- of enkelbeddens en en suite-badkamers...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Swartland, Wes-Kaap

Die Burgherspost Wynlandgoed lê aan die voet van die skilderagtige Dassenberg op Darling se wynroete. Ons 2 semi-losstaande selfsorgkothuise staan langs die historiese herehuis. Dié kothuise is ideaal vir paartj...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Malmesbury, Swartland

Nine Pinotage is 'n knus selfsorg-eenheid in Malmesbury met slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het 'n privaat ingang en 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne, beddegoed en hand...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]