Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Tijgerhof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tijgerhof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tijgerhof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tijgerhof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tijgerhof Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Tijgerhof

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

Villa Italia 2663 is 'n dupleks-dakwoonstel op die sesde verdieping met uitstekende uitsigte op Tafelberg en Leeukop in die verte. Die eenheid is in Century City geleë en is net 'n kort entjie van Canal Walk-winkel...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Milnerton Guesthouse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gemeubileerde tweeslaapkamerhuis in Milnerton. Die huis is net 270 m vanaf Centre Point Mall en 1,9 km vanaf Lagoon Beach. Die huis bied slaapplek aan 4 g...

Vanaf
R838
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Palo Alto is ’n selfsorgwoonstel in Milnerton met ’n rivier- en see-uitsig en ’n berguitsig in die verte. Daar's iets vir elkeen by dié knus wegbreekplek aangesien die strand, winkels, restaurante en plaaslik...

Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

9th Floor Beach Suite bied selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel met retro-afwerkings en 'n moderne kinkel. Die woonstel is op die negende verdieping van 'n woonstelkompleks in Milnerton en gaste kan 'n uitsig...

20% af Aanbod!
VanafR630
R504
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

The Buddha Garden bied selfsorgverblyf in 4 eenhede wat elkeen slaapplek vir 2 gaste bied en in 'n rustige tuin geleë is. Dit bied maklike toegang tot die Kaapse middestad, V&A Waterfront, Century City (Canal Walk)...

10% af Winteraanbod!
Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Aloha Lodge bied gastekamers en eenhede in Milnerton en is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf na aan die strand en ander besienswaardighede in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Verblyf...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

15 on Norwood is in Milnerton, Kaapstad geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat net wil oornag. Dis naby verskeie winkelsentrums, restaurante, strande, besienswaardighede en doe...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

15 Walborough Mansions is ’n selfsorgwoonstel in ’n sekuriteitskompleks in Milnerton, Kaapstad. Die kompleks is slegs 600 m van die strand en Milnerton Gholfklub af. Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en ...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Welkom by Lagoon Views Apartment! Hierdie luukse woonstel is ideaal vir almal wat op soek is na die asemrowendste uitsig op Tafelberg en die Atlantiese Oseaan, maar naby die strand en openbare vervoer wil tuisgaan...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Island Views Self-Catering Accommodation is 'n woonstel in 'n veilige gebou in Milnerton, Kaapstad. Dié woonstel is ideaal vir 'n paartjie of 'n gesinnetjie wat op soek is na gerieflike blyplek lekker naby die stra...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za