Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Tijgerhof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tijgerhof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tijgerhof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tijgerhof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tijgerhof Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Tijgerhof

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 449
R1 304
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

Matrix Luxury Apartments bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n luukse buurt in Century City. Daar is 3 eenslaapkamer-woonstelle en 3 tweeslaapkamerwoonstelle. Die woonstelle is gerieflik geleë, stapafstand vanaf Ca...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Milnerton, Wes-Kaap

Villa V is 'n selfsorg-vakansiehuis in Milnerton, Kaapstad. Dié ruim huis is naby Lagoon Beach en is ongeveer 6 km vanaf Canal Walk Shopping Centre in Century City. Dié volledig gemeubileerde huis beskik oor 3 s...

Vanaf
R1 949
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

The Island Club 2-Bedroom Apartment is in die veilige Island Club-kompleks in Century City geleë. Die woonstelkompleks is lekker stapafstand vanaf Canal Walk-winkelsentrum en restaurante. Die woonstel beskik oor 2...

Vanaf
R1 649
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

Island Letting is in 'n baie spoggerige kompleks in Century City in Milnerton, Kaapstad geleë. Dit is maklik bereikbaar vanaf die N1. Hierdie kompleks is in die middel van 'n sake- en residensiële-distrik wat besi...

Vanaf
R1 125
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

Exclusive Apartment 212 Marjorca is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Century City, Kaapstad. Hierdie stylvolle woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en...

Vanaf
R1 281
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

La Savina P2 is 'n woonstel in 'n luukse woonstelkompleks wat deel vorm van die Island Club-landgoed. Die woonstel het 'n buite-swembad met 'n palm-omheinde "eiland" en 'n uitsig oor die kanaal. Daar is ook 'n volle...

Vanaf
R1 015
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

Matrix 410 is 'n selfsorgwoonstel in Century City, 'n ideale ligging vir vakansiegangers met konferensiegeriewe en 'n rits besienswaardighede in die omgewing. Natuurliefhebbers kan Intaka-eiland, 'n vlei en voëlpar...

Vanaf
R5 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

Penthouse 901 The Residences is by Crystal Towers in Century City geleë, langs die N1, 15 km vanaf Kaapstad se stadskern en 20 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Dié woonstel bied 'n pragtige uitsig oor C...

Vanaf
R655
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

Waters Edge 506 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Century City, Kaapstad. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is ideaal geleë naby Canal Walk Winkelsentrum, Ratanga Junction-temapark en Ce...

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

The Residences is geleë by die ikoniese Crystal Towers in die hartjie van Century City. Die leefruimte in dié eenhede strek ver verby die grense van die gewone ontwerper-selfsorgwoonstel om die uitstekende geriewe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za