Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Tileba besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tileba.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tileba akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tileba Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tileba Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Laaste Kans!
VanafR850
R765
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Theresa Park, Tileba

A Knight's Rest is 'n gastehuis wat in die noordelike deel van Pretoria geleë is. Die gashere bly op die perseel en dit is die perfekte plek as jy op soek is na 'n blyplek met 'n gesellige atmosfeer. Dit beskik o...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Tileba

Vanaf
R320
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Akasia, Theresa Park

African Nights Guesthouse is net sowat 15 minute se ry, afhangende van die verkeer, van die middestad af geleë. Dis in die rustige, verborge voorstad Theresa Park in die noorde van Pretoria geleë. Dit is gerieflik...

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Theresa Park, Akasia

Protea Huis bied gerieflike, moderne verblyf in Theresapark in die noorde van Pretoria en is deel van African Nights Guesthouse. Let wel daar is geen TV's in die slaapkamers nie, net een in die TV-kamer op die eerst...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 800
R1 350
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Akasia, Theresa Park

64 on Springbok bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde drieslaapkamerhuis in 'n rustige woonbuurt in Akasia in die noorde van Pretoria. Die huis bestaan uit 4 slaapkamers, 'n sitkamer, en 'n oo...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Theresa Park, Akasia

Dream Place bied gerieflike gastehuisverblyf in Theresapark in Akasia, Pretoria. Verblyf word in 'n en suite-kamer in 'n gastehuis gebied met 'n privaat ingang wat na 'n tuin lei. Die gastekamer het oorgenoeg kass...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Florauna, Ninapark

Jalelo is in Florauna, Pretoria en bied gehalteverblyf vir 'n sakereisiger of oornaggas. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die eenheid is op 'n woonerf, het 1 slaapkamer en b...

Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Theresa Park, Akasia

Die Gamu-Lami gastehuis is naby die voorheuwels van die Magaliesberg, Theresapark, Akasia, in die hart van Pretoria se oudste en gevestigde woongebiede, Pretoria Noord - wat vir sy heerlike tropiese klimaat bekend i...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Hotel in Ninapark, Florauna

Casta Diva is 'n luukse, privaat boetiekhotel wat teen die noordelike hange van die Magaliesberg skuil. Dié rustige, kalm omgewing bied ongelooflike uitsigte en 'n ongeëwenaarde natuurskoon. Dis 'n oase in die sta...

Voorkeurvennoot
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R468
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria Noord, Ninapark

Mohale Rest and Retreat bied selfsorgverblyf in 'n rustige voorstad van Pretoria. Dié verblyf word gereeld deur kerkgroepe en individue vir rustige wegbreke gebruik. Verblyf kan as 'n geheel of afsonderlik bespree...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Florauna, Ninapark

Ons gastehuis is weggesteek in die rustige omgewing van die Magaliesberge en dit bied asemrowende uitsigte, rus, vrede en uitstekende diens om te verseker dat jou verblyf hier werklik onvergeetlik is. Kom kry 'n vo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Tileba akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za