Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Timbavati Natuurreservaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Timbavati Natuurreservaat.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Timbavati Natuurreservaat akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Timbavati Nature Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Timbavati Natuurreservaat Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Timbavati Natuurreservaat

Vanaf
R3 850
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Thornybush Game Reserve, Limpopo

Bundox Safari Lodge is in 'n klein bewarea naby Hoedspruit in Limpopo. Dit is die ideale basis vanwaar besoekers die Krugerwildtuin of die Blyderivierspoort kan besoek. Verblyf is beskikbaar in 2 chalets en 7 gest...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kruger tot Canyons, Limpopo

Sunset Game Lodge is in die Guernsey Privaat Natuurreservaat in Limpopo, sowat 40 km vanaf die Krugerwildtuin se Orpen-hek geleë. Dié Gaste-lodge het 7 kamers wat elkeen uniek versier is en slaapplek vir tot 16 g...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kruger tot Canyons, Limpopo

Timbavati Safari Lodge, in die Afrika-bosveld, is omring deur ’n lieflike omgewing vol wild wat vry rondloop. Dit is 'n besigheid wat deur 'n familie besit en bestuur word slegs 20 km vanaf die Orpen-hek van die K...

Vanaf
R3 096
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kruger tot Canyons, Limpopo

Nsele Safari's & Lodge het in 2001 ontstaan en is 'n boslodge wat deur 'n familie besit en bestuur word. Nsele is in die Groter Krugerwildtuin geleë in Limpopo en dit grens aan die gewilde Thornybush Wildreservaat....

15% af Aanbod!
VanafR2 850
R2 423
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Limpopo

Ngama Tented Safari Lodge is in Hoedspruit aan die voet van die Klein Drakensberge geleë en is langs die treinspoor tussen Tzaneen en Kaapmuiden. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n egte Afrika-bo...

Vanaf
R2 815
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Kingfisher Creek het 'n pragtige ligging, naby die Orpen-hek van die Nasionale Krugerwildtuin, die Panorama-roete wat die Blyderivier-canyon en die toeristebestemming, Hoedspruit insluit. Kingfisher Creek is in Gue...

Vanaf
R3 600
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Thornybush Game Reserve, Limpopo

Kingfisher Creek Lodge bied luukse tent-chalets wat tussen die bome in die Guernsey Privaat Natuurreservaat in Hoedspruit skuil. Dit bied reisigers die ideale plek om te ontsnap uit die gejaag van die stadslewe en o...

Vanaf
R1 660
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Thornybush Game Reserve, Limpopo

Buffaloland-wildsplaas is in privaat besit en is in 1998 deur die Vastapane-familie gestig. Die instansie is daarop gerig om Afrika se natuurlike nalatenskap te bewaar, terwyl dit terselfdertyd 'n eksklusiewe Afrik...

Vanaf
R2 160
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Nasionale Krugerwildtuin, Mpumalanga

Shalati Safari Camp is 'n oord wat volle losies bied. Dit op die suidelike grens van die Manyeleti Wildreservaat geleë. Dié safarikamp is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike buitelug-wegbreek en wat di...

Vanaf
R14 560
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Klaserie Privaat Wildreservaat, Mpumalanga

Makumu is 'n luukse privaat wildlodge wat alles insluit en vorm deel van die Klaserie Privaat Natuurreservaat in Hoedspruit. Klaserie is een van die grootste privaat natuurreservate in Suid-Afrika en is deel van die...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Timbavati Natuurreservaat akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Nasionale Krugerwildtuin blad indien jy na meer Nasionale Krugerwildtuin akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za