Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Tokai

4.4 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Tokai van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Tokai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tokai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tokai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tokai Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tokai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Tokai

Vanaf
R2 900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Constantia, Wes-Kaap

Villa Coloniale Private Luxury Retreat is 'n luukse gastehuis in die hartjie van die Constantia-vallei. Die gastehuis bied elegansie, rustigheid en privaatheid. Die oomblik wat jy die gastehuis betree sal jy die rus...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bergvliet, Wes-Kaap

Spacious Holiday Home Getaway is 'n groot, gerieflike selfsorg-gesinshuis in Bergvliet. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkame...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R575
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bergvliet, Wes-Kaap

Butterfly Place is 'n unieke, privaat selfsorgwoonstel teen 'n privaat gesinshuis in Bergvliet. Dié stil woonbuurt is ideaal vir besoekers wat Kaapstad en die omgewing wil verken. Butterfly Place het slaapplek vi...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bergvliet, Wes-Kaap

Honey Bee Cottage is 'n goed-toegeruste selfsorg-kothuis wat geskik is vir vakansiegangers en sakereisigers. Dit is in 'n pragtige tuin in die hart van Bergvliet, een van Kaapstad se lowergroen woonbuurte, geleë ...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Constantia, Wes-Kaap

By Nova Constantia Boutique Residence roem ons onsself daarop dat ons nie maar net nóg 'n boetiekhotel in die historiese Constantia-vallei is nie, maar eerder 'n privaat woning wat alle verwagtinge van selfs die me...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Airlie Constantia Cottages is in Constantia, een van Kaapstad se oudste voorstede, geleë. Dié voorstad is wêreldbekend vir sy wyne en het amper 'n plattelandse atmosfeer, ten spyte van die feit dat Kaapstad se Su...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia Valley, Wes-Kaap

Ascot Gardens bied 3-ster-gegradeerde selfsorgverblyf in die Kaapse suidelike voorstad, Bergvliet, in die Constantia-vallei, en is ideaal geleë binne 20 - 30 minute se ry van die middestad, die Waterfront, strande ...

Vanaf
R998
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bergvliet, Meadowridge

Squirrel's End Guest Cottage is een van 3 eenhede op die eienaar se eiendom in Bergvliet, Kaapstad. Hierdie eiendom is naby hoofpaaie, maar wanneer gaste binne die eiendom is, is dit stil. daar is voëls en eekhorin...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Steenberg Estate, Wes-Kaap

Almondbury Cottage bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n pragtige, opgeknapte vakansiehuis in Zwaanswyk. Die dubbelverdiepingkothuis word omring deur amandelbome en daar is 'n omheinde tuin en swembadarea. Die ko...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Waterford Guest House bied selfsorg-eenhede in die hartjie van Constantia in Kaapstad. Die perseel is naby verskeie wynplase en net 'n entjie se ry van besienswaardighede af. Verblyf by Waterford Guest House bestaa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Tokai akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]