Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Tongaat Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tongaat Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tongaat Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tongaat Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tongaat Beach Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
B&B in Desainager, Tongaat Beach

Phumula By The Sea bied billike, spoggerige B&B-verblyf in Desainagar, een van Durban se noordelike voorstede. Daar is visvangplek oorkant die pad en gaste kan lekker gaan swem by Tongaat en Westbrook strande, sowat...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Desainager, Tongaat Beach

La-Peng B&B aan die Dolfynkus, noord van Durban, bied elegante kamers wat oor die Indiese Oseaan uitkyk. Die eienaars is 'n lieflike paartjie met 'n passie vir die gasvryheidsbedryf. Dorothy is 'n trotse Suid-Afri...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Tongaat Beach

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R0
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Genazzano, Noordkus

Seatides Pleasure bied 'n selfsorg-eenhede wat ten volle toegerus in Seaside, Tongaat-strand. Die eenheid het slaapplek vir 6 tot 8 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-slaapkamer, -sitarea,...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Genazzano, Noordkus

Lazy Forest is ’n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en is in die seedorpie Genazzano naby Tongaat. Verblyf by Lazy Forest is beskikbaar in 5 kamers. Elke kamer het ’n koningingrootte-bed en het toega...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Desainager, Noordkus

Es Paradis is ‘n selfsorgwoonstel in ‘n veilige woonstelkompleks in La Mercy. Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en ‘n oopplan-kombuis en -sitarea. Elke kamer het 2 driekwartbeddens. Die eer...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR945
R803
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Westbrook, Noordkus

109 The Boulevard is 'n selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die kusdorpie Westbrook naby Ballito. Die prentjiemooi dorp is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende kuswegbreek...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Westbrook, Noordkus

See Rus is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in Westbrook, 'n stil dorpie op 'n lowerryke heuwel met asemrowende uitsigte oor die see aan die een kant en die groen suikerrietvelde aan die ander kant. Di...

Vanaf
R4 125
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Westbrook, Noordkus

15A Gardenia Crescent House is in Westbrook naby Ballito. Dié skilderagtige kusdorpie het lang sandstrande en is 'n heerlike bestemming vir gaste wat by die see wil vakansie hou. Die huis bied 'n gedeeltelike uits...

Vanaf
R945
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Westbrook, Noordkus

15A Gardenia Crescent Flat is in die kusdorpie, Westbrook, naby Ballito geleë. Die huis is net 'n kort entjie se ry vanaf die strand, restaurante en die lughawe. Verblyf word in 'n woonstel langs die hoofhuis met ...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Westbrook, Noordkus

Acacia Crescent Seaview Manor is 'n asemrowende en ruim selfsorgwoonstel in Westbrook aan die noordkus van KwaZulu-Natal. Die woonstel bied fantastiese see-uitsigte en is na aan die strand en net 20 minute se ry van...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za