Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Tongaat Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tongaat Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tongaat Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tongaat Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tongaat Beach Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Tongaat Beach

Vanaf
R1 320
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in La Mercy, Noordkus

Villa La Mercy Guest Suite and Chalet is net 1, 8 km van La Mercy se strand af geleë. Zen vermeng met industriële ontwerp by hierdie boetiek-gastesuites op 'n residensiële perseel waar die eienaars ook woon. Ver...

Vanaf
R5 650
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Westbrook, Noordkus

Cockleshell 6 is 'n vrystaande huis teen die strand in 'n privaat kompleks in Westbrook Beach. Dié plekkie is aan KwaZulu-Natal se noordkus tussen Ballito en La Mercy. Die huis is net 'n paar meter van die strand a...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Westbrook, Noordkus

9 Kenny 120 on North Beach Road is ’n selfsorgmeenthuis wat gesinsverblyf bied wat troeteldier-vriendelik is. Die meenthuis is in Westbrook met direkte toegang tot die strand wat dit die ideale plek maak vir ’n ...

25% af Weeksdae!
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Westbrook, Noordkus

3 Kenny Close is 'n lieflike en luukse woonstel wat direk op die strand aan die punt van Westbrook-strand geleë is. Dit is in 'n sekuriteitskompleks met direkte toegang tot die strand vanuit die tuin en via 'n seku...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Westbrook, Noordkus

10 Kenny on 120 North Beach Road is 'n selfsorg-dorpshuis in 'n veilige kompleks in Westbrook en is ideaal vir 'n gesinsvakansie. Die kompleks bied direkte toegang tot 'n pragtige, stil strand en is net 5 km vanaf B...

Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umdloti, Noordkus

Copper Beach is 'n luukse selfsorghuis met slaapplek vir 6 gaste in Umdloti Beach. Die huis is stapafstand vanaf die strand. Dié huis het lugversorging en beskik oor 3 en suite-slaapkamers met dubbelbeddens. Elke ...

Vanaf
R3 150
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umdloti, Noordkus

Ocean's Edge is 'n selfsorghuis met lugversorging en is aan die noordelike kant van Umdloti in 'n stil doodloopstraat geleë. Dis 'n unieke strandwegbreek met die klanke van die see en die huis se natuurlike element...

20% af Aanbod!
VanafR2 000
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umdloti, Noordkus

Bellamont bied selfsorgverblyf in 'n pragtige huis met 'n uitstekende uitsig oor die see. Die smaakvol gemeubileerde huis is in Umdloti geleë en bied toegang tot Umdloti-strand en -getypoel, plaaslike winkels en re...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umdloti, KwaZulu-Natal

Isikhulu 44 is 'n keurige selfsorgwoonstel in die veilige Isikhulu-kompleks in Umdloti noord. Die woonstelkompleks is op die seefront, bied onbeperkte see-uitsigte en is naby verskeie winkels, restaurante en geriewe...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umdloti, KwaZulu-Natal

Isikulu 29 is 'n sonnige, moderne selfsorg-woonstel in die veilige Isikhulu-kompleks aan die seekant van Umdloti-noord. Dié kompleks het onbelemmerde see-uitsigte en is ook naby winkels, restaurante en ander geriew...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za