Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Tosca besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tosca.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tosca akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tosca Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tosca Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tosca

Tosca Guesthouse is in Vryburg Bray-straat na Botswana geleë en bied gerieflike akkommodasie wat gaste nooi om die Molopo Kalahari-gasvryheid te kom geniet. Daar is 7 en suite-slaapkamers. Die kamers is toegerus ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tosca

Ascot B&B bied 'n vreedsame wegbreek op 'n kleinhoewe in Tosca, Noordwes. Dié gastehuis bied verblyf aan 12 gaste in 6 kamers met lugversorging en 2 kamers is apart van die hoofgebou en met tussendeure. Elke kamer...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Tosca

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Noordwes

Blanco Hunting Safaris Game Ranch bied 'n Kalahari-wegbreek. Gaste kan kies tussen 2 kampe. Die Chalet Camp en die Tented Camp is albei met streeksornamente versier. Die eenhede is gerieflik gemeubileer met gemakli...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Tosca

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordwes

Bray Gastehuis is in Bray geleë - 'n klein dorpie op die grens tussen Botswana en Noordwes. Die gastehuis het 5 slaapkamers: 2 van die kamers het lugversorging, en suite-badkamers en 'n privaat dek; 2 van die kame...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR865
R735
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Noordwes

Setlhare Guest Lodge is in die dorp Ganyesa geleë wat sowat 70 km vanaf Vryburg is. Gaste kan hier ontspan en die stil en rustige atmosfeer geniet. Setlhare Guest Lodge bied 4 soorte kamers. Die kamers is smaakvo...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Lodge in Kgalagadi-streek, Noordwes

Molopo is in die Vostershoop-area in Noordwes, sowat 275 km van Vryburg af. Die pad na Vostershoop lei ook na Botswana se grens wat dit gerieflik maak vir gaste op pad na die buurland. Daar is 4 chalets met 2 enkel...


Akkommodasie binne 200 km vanaf Tosca

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stella, Noordwes

Loubyle Guesthouse is geleë in 'n rustige buurt in Stella in Noordwes. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na rustige verblyf. 'n Heerlike gerieflike huis wat omskep is in 'n gastehuis! Verteenwoordigers, reisi...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R675
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vryburg, Noordwes

OuGat selfsorg-akkommodasie is sowat 8 km buite Vryburg op die N18 in die rigting van Mafikeng geleë. Ons bied 4 gerieflike en ten volle toegeruste kamers elk met sy eie badkamer. Die kamers het 2 enkelbeddens, '...

Bladsy:
1
Wys 1 tot 8

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za