Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Touwsrivier

3.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Touwsrivier van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Touwsrivier besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Touwsrivier.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Touwsrivier akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Touws River Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Touwsrivier Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R350
per nag (plek vir 4)
Kampeer/karavaan in Touwsrivier

Komkyk is op die N1-hoofweg in Touwsrivier in die Wes-Kaap geleë. Ons bied gerieflike, netjiese, skoon verblyf vir reisigers in die Karoo. Ons het selfsorg-chalets, selfsorgkamers, gastekamers, rugsakreisigerslosi...


Ons het die plekke verwyder wat nie vir jou datums beskikbaar is nie

Sien Onbeskikbare Uitslae

Kliek op die knoppie om al die plekke in Touwsrivierte sien.


Akkommodasie binne 10 km vanaf Touwsrivier

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Breederiviervallei, Kaap Karoo

Nuwedam Guest Farm Touwsrivier is 'n werkende plaas wat aan die voet van 'n koppie in die pragtige Karoo geleë is. Ons bied ruim selfsorgverblyf en sielsrus aan reisigers. Hierdie gastehuis bied verblyf in 3 gerie...

Vanaf
R3 270
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Breederiviervallei, Kaap Karoo

Aquila Private Game Reserve & Spa is op die R46 naby Touwsriver, Wes-Kaap. Betowerende landskappe, 'n tapyt van veldblomme en wild skets die toneel op dié reservaat. Die reservaat is 'n 10 000 hektaar-bewaringsgebi...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Touwsrivier

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Breederiviervallei, Kaapse Roete 62

Hoogenfontein Boerdery bied gaste selfsorgverblyf aan 5 mense in 'n ruim plaashuis op 'n familieplaas langs die R318 tussen De Doorns en Touwsrivier. Die huis het 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, eetarea en ...

Vanaf
R2 887
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Tankwa Karoo, Kaap Karoo

Sandkop House is in die Sandrivier-bewarea geleë aan die voet van die Bontberge. Dié bewarea is aan die rand van die Tankwa-Karoo en spog met tientalle berggras-soorte en vele vetplantspesies. Die grond is voorhee...

Vanaf
R3 117
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Tankwa Karoo, Kaap Karoo

Sand River Conservancy is aan die voet van die Bontberge, sowat 230 km vanaf Kaapstad. Dis aan die rand van die Tankwa Karoo met plantegroei wat wisselvan gras tot vetplante. Die land is vroeër as winterweiding vir...

Vanaf
R280
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Kaapse Roete 62

Gecko Rock Private Nature Reserve is in die Nougaspoortvallei net 32 km van Touwsrivier af en bied 'n eko-avontuurbestemming. Gecko Rock se doelwit is om besoekers 'n ongeëwenaarde ervaring te bied in Suid-Afrika s...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Boland, Kaapse Roete 62

Drie Kuilen Nature Reserve is in 'n beeldskone deel van die Montagu-distrik en bied gemaklike verblyf aan groter groepe, gesinne of vriende. Die slaapsaal is ideaal vir skoolkampe of sportgroepe. Drie Kuilen is sent...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

Middelberg Gasteplaas is 'n gerieflike selfsorghuis met slaapplek vir 10 gaste. Die plaashuis het 4 kamers en 2 badkamers wat gedeel word. Twee van die kamers het koningingrootte-beddens en die derde kamer het 'n s...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R3 600
per nag, vir 13 mense
Selfsorg in Boland, Kaapse Roete 62

Karoo Kuierhuis is op 'n skaapplaas langs die R318 tussen Montagu en Touwsrivier geleë. Die huis het slaapplek vir 13 gaste in 4 slaapkamers en daar is 2 badkamers. Drie van die slaapkamers het 'n dubbelbed en 'n ...

Vanaf
R4 522
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Tankwa Karoo, Wes-Kaap

Inverdoorn Private Game Reserve is in 'n malaria-vrye area, net 2,5 uur se ry van Kaapstad af. Dié reservaat beslaan 10 000 ha in die Ceres-Karoo en is die tuiste van 'n hele rits wildspesies, soos sebras, seekoeie...

Vanaf
R2 050
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Boland, Kaapse Roete 62

Sandvlei Kuierhuis is 'n pragtige plaashuis in die Montagu-omgewing op 'n skaapplaas. Hierdie rustige Karoo-plaas bied pragtige natuurlike plantegroei en bloukraanvoëls. Gaste kan die pragtige uitsigte oor die Karo...

Vanaf
R575
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Kaap Karoo

Kruisrivier Guest Farm is op 'n werkende plaas in die Breederiviervallei geleë en is die ideale wegbreekplek vir gaste wat 'n bietjie uit die stad wil ontsnap. Dié gasteplaas bied verblyf in die Old Schoolhouse m...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Kaap Karoo

Die Desert Wind Private Game Farm is weggesteek in die hartjie van die rustige Karoo, weg van die gewoel omtrent 200 km vanaf die Kaap, en so 40 km vanaf Montagu. Om die plaas te bereik, het gaste nie 'n 4x4-voertui...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Boland, Kaapse Roete 62

Kingfisher Cottages het 'n klipkothuis en 3 eko-vriendelike kothuise op die plaas Langhoogte, net 26 km vanaf Montagu waar gaste 'n rustige vakansie kan geniet en doendinge soos visvang, swem en bergfietsry kan erva...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za