Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Bethulie (15)
Oviston (4)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (56)
B&Bs (8)
Wildsplase (5)
Hotelle (1)
Gastehuise (17)
Selfsorg-eenhede (25)

Resensies van Transgariep

4.2 / 5  
volgens 908 resensies
Lees regte resensies van Transgariep van 908 geverifieerde gaste.
Indien jy Transgariep besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Transgariep.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Transgariep akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Transgariep Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Transgariep Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R150
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Bethulie, Transgariep

De Oude Schuur Kampeerterrein is in Bethulie in die Vrystaat geleë en bied verskeie verblyf-opsies. Gaste kan 1 van die kampplekke of die knus woonstel bespreek. Dié eenhede deel die gemeenskaplike ablusiegeriewe...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bethulie, Transgariep

Karoo Pandok is 'n gastehuis wat op 'n plot in die pragtige, geskiedkundige dorp Bethulie geleë is. Dis die ideale oornagplek vir vakansiegangers of sakereisigers wat van Johannesburg na Kaapstad of die Oos-Kaap re...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gariepdam, Transgariep

Gariep N1 Chalets is in die middel van Suid-Afrika, tussen Johannesburg en Kaapstad en 15 km noord van die Gariepdam aan Bloemfontein se kant en sowat 500 m van die N1 af geleë. Die eenhede is omring deur die tipie...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Venterstad , Transgariep

Karoo Nights is in die hartjie van die Karoo net 15 tot 20 km suid vanaf die Gariepdam en 55 km vanaf Colesberg geleë, en bied 'n bekoorlike, interessante rusplek op pad na die kus toe. Akkommodasie is beskikbaar ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gariepdam, Transgariep

Gompou Straat 7 is in Gariepdam en bied gerieflike verblyf vir 'n groep of gesin. Verblyf is beskikbaar in die Gompou Huis met slaapplek vir 7 en die Gompou Woonstel met slaapplek vir 3. Die eenhede kan apart of sa...

Vanaf
R950
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Gariepdam, Transgariep

Midway Accommodation bied sakpasverblyf vir gaste wat wil oornag. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe. Dié oopplan-woonstel het slaapplek vir 6 gaste en het 'n dubbelbed en 4 enkelbeddens wa...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bethulie, Transgariep

The Farmers Cottage is 'n pragtige selfsorg-plaaskothuis aan die verste punt van 'n kleinhoewe in die historiese dorpie, Bethulie in die Vrystaat. Bethulie is sentraal geleë in Suid-Afrika, teen die suidelike Vryst...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Bethulie, Transgariep

The Old Watchmakers Guesthouse is in die klein dorpie Bethulie in die Vrystaat geleë. Die gastehuis bestaan uit 5 gasteslaapkamers (4 dubbelkamers en 1 2-enkelbedkamer) en 'n gemeenskaplike eetkamer. Al ons kamers...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Gariepdam, Transgariep

Tzamenkomst River Lodge is op die oewer van die Oranjerivier langs die N1 naby Colesberg geleë. Dit is ideaal vir reigisers wat net wil oornag tussen Gauteng en die Wes-Kaap. Verblyf word in 2 aparte gaste-kothuis...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Springfontein, Transgariep

Vlugkop Guest Farm is in Springfontein. Dit is die ideale oornagverblyf indien jy op reis is tussen die noorde en die suide op die hoofweg. Verblyf word in kamers wat elkeen individueel versier is aangebied en bedd...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]