Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Bethulie (15)
Oviston (4)
Philippolis (9)
Springfontein (2)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (49)
B&Bs (6)
Wildsplase (4)
Hotelle (1)
Gastehuise (13)
Selfsorg-eenhede (25)

Resensies van Transgariep

4.2 / 5  
volgens 765 resensies
Lees regte resensies van Transgariep van 765 geverifieerde gaste.
Indien jy Transgariep besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Transgariep.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Transgariep akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Transgariep Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Transgariep Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Transgariep

SPAAR 30%
VanafR900
R630
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

Mimosa Guest House is in Colesberg en bied gehalteverblyf aan sakereisigers of vakansiegangers wat tussen Johannesburg en Kaapstad reis. Ons is naby vulstasies, winkels, restaurante en die N1-hoofweg. Die gastehuis...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

Raak ontslae van die langpadlas, beleef die vrede, vars lug en helder hemelruim van die Karoo. en sluit by ons aan vir 'n rustige oornagervaring. Al ons kamers het privaat ingange, en suite-badkamers, lugversorging...

Spesiale Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

The Lighthouse is 'n B&B wat deur 'n familie bestuur word en verwelkom al vir 30 jaar gaste by dié gastehuis. Gaste sal warm verwelkom word, vriendelike diens ontvang en gerieflike kamers. Gaste kan kies tussen 1...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

The Barracks is 'n ten volle gelisensieerde gastehuis met al die nodige dienste. Die gastehuis is in 'n stil deel van Colesberg oorkant die tennisbane geleë en is deur AA Travel as "Superieur" geklassifiseer. The ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Lodge in Colesberg, Noord-Kaap

Colesberg Lodge is ideaal geleë in die middel van Colesberg op die N1, halfpad tussen al die groot stede soos Johannesburg, Kaapstad, Port Elizabeth en Durban. Die lodge is perfek vir vakansiegangers en sakereisige...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

Die Afrikaanse definisie van die woord "Sawadee" is "ek groet jou". In die laaste paar jare het Colesberg 'n oornagplek geword waar ons mense ontmoet en 'n rusplekkie bied voor hulle hul reis hervat. Mense kom van K...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Colesberg, Noord-Kaap

Nanna Rous' Town House is in 1860 gebou en die kerkie en pastorie wat in akkommodasie omskep is, dateer uit 1830. Dit is geleë in ’n stil straat in Colesberg naby aan ’n paar geskiedkundige plekke uit die Boere...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

Horse and Mill Guesthouse is in Colesberg geleë, 'n dorpie langs die N1-hoofweg en sowat halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg. Colesberg is 'n oasis in die hartjie van die Groot Karoo. Geniet egte Karoo-gasvryhe...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

Moeg vir die stadsgedruis? Dan is Hazeldene in Colesberg nét wat jy nodig het. Hazeldene is een van die eerste huise wat in Colesberg gebou is en het 'n ryk geskiedenis, veral tydens die Anglo-Boereoorlog. Die huis...

Vanaf
R475
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

Anhuis is 'n gastekamer met slaapplek vir 2 in 'n geskiedkundige Karoohuis in Colesberg. Dié eenheid het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n sitarea, 'n TV met sekere DStv-ka...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za