Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Stede
Mthatha (10)
Dorpe
Kei Mouth (7)
Koffiebaai (8)
Port St Johns (11)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (53)
B&Bs (3)
Lodges (5)
Hotelle (7)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (32)

Resensies van Transkei

4 / 5  
volgens 102 resensies
Lees regte resensies van Transkei van 102 geverifieerde gaste.
Indien jy Transkei besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Transkei.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Transkei akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Transkei Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Transkei Akkommodasie

62 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
B&B in Keimond, Transkei

Kei Mouth Guest Lodge is aan die Wildekus geleë en bied gerieflike verblyf in die hartjie van Kei Mouth. Dit is in 'n rustige straat langs die hoofstraat, sentraal ten opsigte van die meeste geriewe. Kei Mouth is o...

15% af Aanbod!
VanafR1 090
R927
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Haga-Haga, Transkei

OppiePlaas Haga Haga is 'n selfsorgkothuis op 'n bees- en skaapplaas teen die gewilde Oos-Kaapse Wildekus, slegs 2 km vanaf die gewilde Haga Haga-kusdorpie en 65km vanaf Oos London. Die kothuis beskik oor 2 slaapka...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lutsheni, Transkei

Swell Eco Lodge bied selfsorg-akkommodasie en is ideaal is vir paartjies, groepe en families. Hierdie lodge is in die ongerepte, rustige area van Mngcibe, aan die noordelike kant van die Mdumbirivier geleë. Ons l...

Vanaf
R1 990
per nag (plek vir 2)
Tentekamp in Transkei

Ons kondig met groot trots die eerste mobiele en luukse tentlodge langs die ongerepte Wildekus aan. The Wild Coast Tented Lodge in Koffiebaai sal slegs vir 'n beperkte tydperk bedryf word, vanaf 1 Julie 2017 tot 31 ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Transkei

Transkei Beach Cottage is 'n grasdak-rondawel wat aan die Transkei se Wildekus, 23 km oos van die Keiriviermond, geleë is. Barry en Maryna, jou gashere, woon op die perseel en is altyd daar om te help. Die rondawe...

20% af Aanbod!
VanafR1 065
R852
per nag (plek vir 2)
Hotel in Morganbaai, Transkei

Mitford Hotel is slegs ’n uur se ry vanaf Oos-Londen en is weggesteek in ’n hoekie paradys tussen majestueuse krans- en see-uitsigte. Die instansie beskik oor verskeie selfsorg-eenhede, waarvan die meeste na di...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Morganbaai, Transkei

Lagoon View is 'n privaat woonstel in Morgansbaai langsaan die eienaar se privaat huis in 'n stil doodloopstraat. Morgansbaai se bekende strand is net 800 m hiervandaan en die omgewing is ideaal vir voëlkyk, visvan...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Keimond, Transkei

Tuck Inn is ’n gerieflike woonstel vir 2 in Kei Mond, sowat 800 m van die strand af. Die woonstel is apart van die hoofhuis in die tuin en het ’n slaapkamer met ’n koningingrootte-bed en en suite-badkamer me...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Morganbaai, Transkei

Brills @ C is 'n gesellige seekant-kothuis wat goed toegerus en net 1,2 km van die ongerepte Morgansbaaistrand af is. Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is ook 'n oopplan-sitkamer, -eetkamer ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Keimond, Transkei

Obie's Place is 'n gerieflike vakansiehuis met slaapplek vir tot 14 gaste in Keimond. Dié ruim huis het 3 slaapkamers en addisionele slaapareas. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelslaapbank en 'n en suit...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Transkei akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Ooskaap blad indien jy na meer Ooskaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za