Indien jy Transkei besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Transkei.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Transkei Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Transkei accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Transkei akkommodasie
108 lekke plekke om te bly
OppiePlaas Country Estate is 'n werkende bees- en skaapplaas langs die gewilde Oos-Kaapse Wildekus, net 2 km vanaf ...
The Kei Mouth Guest Lodge Collection bied selfsorgverblyf in die hartjie van die kusdorp Keimond aan die Wildekus. ...
Mitford Memories bied selfsorgverblyf naby die strand in Gxarha (Morgansbaai) en spog met 'n see- en berguitsig. Di...
Cottages20 bied selfsorgverblyf in die middel van Koffiebaai aan die Wildekus. Die gastehuis is ideaal geleë en net...
Hotel Savoy & Conference Centre is net waarvoor jy gesoek het in die stad Mthatha. Dié helder, moderne hotel is net...
Ankervas is 'n rustige toevlug in die middel van die pragtige Morganbaai en wink almal nader wat op soek is na 'n v...
Kei Sands Resort 18 bied selfsorgverblyf in die kusdorpie, Keimond in die Oos-Kaap en is die ideale wegbreek vir na...
Lagoon View is 'n privaat woonstel in Gxarha (Morganbaai) langsaan die eienaar se privaat huis in 'n stil doodloops...
Transkei Beach Cottages is aan die Transkei se Wildekus, 23 km oos van die Keiriviermond. Die eienaar woon op die p...
Clifton Cottage is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste op Keimond se strandfront. Die huis bied toegang...