Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Tres Jolie

4.6 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Tres Jolie van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Tres Jolie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tres Jolie.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tres Jolie akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tres Jolie Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tres Jolie Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Tres Jolie

SPAAR 50%
VanafR699
R350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Honeydew Manor, Harveston

114 Savannah Lodge is in Roodepoort en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger of paartjie. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié oopplan-eenheid het 'n koninggrootte-bed...

Vanaf
R910
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Honeydew Manor, Harveston

JoziStay - 58 Savannah Lodge Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Honeydew Manor, Roodepoort. Die kompleks is naby al die hoofpaaie en inkopiesentrums. Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R713
per nag (plek vir 2)
Hotel in Randpark Ridge, Sonnedal

The Gardens Venue Boutique Hotel is in die hartjie van North Riding versteek en spog met pragtige tuine, fantastiese uitsigte en eksklusiewe en suite-kamers met moderne flair. Die hotel het 'n uitsig oor die Ticketp...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR450
R383
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sonnedal, Johannesburg

49 Augusta is 'n selfsorgwoonstel op die Jackal Creek Gholflandgoed in North Riding, Johannesburg. Dié veilige kompleks spog met verskeie geriewe en is naby besienswaardighede. Dié woonstel beskik oor 1 slaapkame...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sonnedal, Johannesburg

A Night at the Museum is ’n plaasgastehuis met 'n grasdak in Honeydew se plattelandarea, Johannesburg. Dié lieflike gastehuis is 17,9 km van die Wieg van die Mensdom af en bied ’n antieke tegnologie-museum op d...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Roodepoort, Johannesburg

26 Muirfield Jackal Creek Apartment is op die veilige Jackal Creek Gholflandgoed in North Riding, Roodepoort geleë. Die landgoed spog met 'n luukse 18 putjie-gholfbaan, 'n klubhuis, gimnasium, swembaddens, 'n geson...

Vanaf
R989
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Sonnedal, Johannesburg

JoziStay 80 Winged Foot Jackal Creek Apartment is 'n selfsorgwoonstel wat op die veilige Jackal Creek-gholflandgoed in North Riding in Roodepoort geleë is. Die landgoed spog met 'n klomp geriewe vir gaste om te geb...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Roodepoort, Johannesburg

Ivy Apartments is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir paartjies of sakereisigers op die lieflike Jackal Creek Gholflandgoed. Dié woonstel is op die tweede vloer en beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badka...

Vanaf
R1 462
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Roodepoort, Johannesburg

JoziStay - 51 Oakmont Jackal Creek Apartment is 'n selfsorgwoonstel op die Jackal Creek Gholflandgoed in North Riding, Roodepoort. Dié veilige kompleks spog met heelwat geriewe en is lekker naby verskeie besienswaa...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Sonnedal, Johannesburg

Green Pascua bied gerieflike verblyf in 'n lieflike B&B in 'n weelderige tuin in Northriding. Die B&B is in die noordelike buitewyke van Johannesburg, 2 km vanaf die Ticketpro Dome by Northgate. Green Pascua bied 'n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Tres Jolie akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za