Geverifieerde Resensie

Tsitsikamma

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Tsitsikamma bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 73 resensies.

Joubertina, Tsitsikamma

Le Bocage Guest House

"Joubertina is ideaal geleë en kan definitief as toeristebestemming bemark word. Die gemeenskap moet oorweeg om 'n geïntegreerde poging met alle rolspelers, nl. munisipaliteit, sakekamer, gemeenskappe, landbou en die plaaslike ekonomiese beamptes van stapel te stuur om die sentrale besigheidsarea bietjie te "rejuvenate" en ook geleenthede vir die verskeie gemeenskappe te skep sodat hulle klein en medium asook ander besighede kan vestig. Die dorp en streek se produkte en kunswerke as voorbeeld kan deur sulke besighede bemark word. Selfbemagtiging/bemagtiging veral in dorpies, soos Joubertina, waar werksgeleenthede min is, moet geleenthede gesamentlik vir almal maar veral die agtergeblewenes geskep word."

Joubertina, Tsitsikamma

Cornelia's field cottage nr. 1

"Tweeriviere is 'n wonderlike rustige plek. So 'n regte plattelandse gehuggie. Wonderlike atmosfeer."

Joubertina, Tsitsikamma

Le Bocage Guest House

"Joubertina is mooi skoon en voel veilig, maar nie daar is nie veel om te sien of te doen nie."

Joubertina, Tsitsikamma

Le Bocage Guest House

"Rustige, klein stil dorpie."

Joubertina, Tsitsikamma

Le Bocage Guest House

"Plekkie in Langkloof wat jy moet gaan sien! Diner 62 is die beste eetplek en oornagplekkie Le Bocage gastehuis! Appels en pere word daar verbou. Kraakvars appels! Beste in SA!"

Joubertina, Tsitsikamma

Le Bocage Guest House

"Ons het 'n besonder lekker toer deur die Kouga Wildernis gemaak. Asemrowend mooi."

Krakeelriver, Tsitsikamma

Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm

"It is an absolutely gorgeous farm area!"

Twee Riviere, Tsitsikamma

Pansy Kothuis

"Klein plekke maar baie skoon en netjiese plekke lekker plaaslewe."

Joubertina, Tsitsikamma

Le Bocage Guest House

"Klein dorpie baie rusting en mooi omgewing om the verken!"

Joubertina, Tsitsikamma

Bethany Farm

"The best thing about Joubertina is Cynthia's cheese cake and homemade bread, and roadside 'stall' on the R62 - a tiny complex of shops and a diner. Don't miss it."

Joubertina, Tsitsikamma

Cornelia's field cottage nr. 1

"Lovely small town and friendly people!"

Joubertina, Tsitsikamma

Le Bocage Guest House

"The town is beautiful and the people were warm. However, the town does need a few more shops. The ShopRite Usave was always full and there's few shops to shop from. There's also a need for a KFC. It was sad that one could not drive to a KFC for some yum chicken."

Joubertina, Tsitsikamma

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark

"Pragtige natuurskoon en die Route 62 Diner is definitief die moete werd. "

Joubertina, Tsitsikamma

Bethany Farm

"A place that has old world charm enveloped with the most beautiful mountains."

Krakeelriver, Tsitsikamma

Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm

"Loved our day trips around Krakeel. "

Joubertina, Tsitsikamma

Bethany Farm

"If you keep in mind it is a farming community then it's great, if you want hotel life, then don't stay in Joubertina, but if you want mountains and peace and quiet then it's perfect."

Twee Riviere, Tsitsikamma

Pansy Kothuis

"Die strate/paaie lyk beroerd! Omgewing pragtig."

Twee Riviere, Tsitsikamma

Pansy Kothuis

"If you're wanting peacefulness and mountains then it's great. There is a 55 km gravel road that takes you through the mountains; an absolute must if you in that area."

Joubertina, Tsitsikamma

Cornelia's field cottage nr. 1

"Ek dink beslis daar is baie om te doen, maar so min word geadverteer. Jy voel gestrand as jy nie self uitgaan en plekke soek nie."

Twee Riviere, Tsitsikamma

Pansy Kothuis

"Twee Riviere is soos 'n Sleepy Hollow: rustig, pragtige ou klipgeboue, die mense is geweldig vriendelik en verwelkomend. Daar is een versteekte juweel op die dorp, en jammer Ruben, ek weet ek mag julle nie "promote" nie: Die Belfry Restaurant wat nie eintlik oop is vir publiek nie, maar as jy nou per ongeluk daar inval, word jy met ope arms ontvang. Die kos is fantasties, die pryse belaglik laag, die diens die uit die boeke. Oe, en as jy per ongeluk daar inval, vra vir Ruben vir 'n sny van hulle Chocolate Mouse Cake. Nog nooit iets so lekker geëet nie. Ek sal Twee Riviere toe gaan net om by Seunette en Jimmy by Jolly Roger oor te bly en by Die Belfry te gaan eet. Ongelooflik!"

Joubertina, Tsitsikamma

Cornelia's field cottage nr. 1

"Goeie oornagverblyf op pad na eindbestemming."

Blad
Wys 1 tot 30
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang